Verlange

12 May

My hart verlang na die wye stiltes waar die die son die kranse met oranje inkleur en die wind die gras laat wieg op die vlaktes so vêr as wat die oog kan sien.

 

Dit is hier waar jy die mense waarna jy verlang, maar nog nie ken nie, met ‘n bier in die hand en ‘n wye glimlag kan ontmoet.

Net omdat jy kan, net omdat jy volkome alleen kan wees.

19 Responses to “Verlange”

  1. kaalvoetinireen Mei 12, 2010 at 7:28 vm #

    Klink hemels!

  2. Charms Mei 12, 2010 at 8:01 vm #

    Verlang ek sommer saam. Ek sal net ‘n ander sitplek verkies, hierdie een is gans te hoog vir my.

    • demoerin Mei 12, 2010 at 10:09 vm #

      Snaaks genoeg, is dit juis op die plekke wat ek op my beste kan dink.

      • anne-marie Mei 12, 2010 at 9:39 nm #

        Nee hel, ek stem met alles saam met jou, maar net nie SO hoog nie👿

  3. Flintie Mei 12, 2010 at 9:07 vm #

    Jy wil my nou mak tjank vandag, sies! Mooi gedoen Dmi, ek verlang nou saam julle na die-vader-weet-wie!

    • demoerin Mei 12, 2010 at 10:10 vm #

      Ag fokkit, dan tjank ons maar almal saam vandag. Why not?

  4. riempies Mei 12, 2010 at 2:17 nm #

    Lyk soos Boven daai? Nice plek, die stilte is amazing

  5. koeksister Mei 12, 2010 at 4:08 nm #

    Jissie nee, ek gaan glad nie naby verlang kom as ek daar moet sit nie, sal net wil spring!

    Ek kan so ure by die see sit en tuur, alleen met ‘n wyntjie. Salig🙂

    • demoerin Mei 13, 2010 at 8:37 vm #

      Die see het dieselle uitwerking op my ook.

  6. ekisanna Mei 12, 2010 at 7:08 nm #

    … in absoluut die beste geselsskap, of hoe?😉

  7. Xena Phoenix Mei 13, 2010 at 9:26 vm #

    Ek kan net sien hou verkrummel die rots met my daarop. . . Te veel flieks, ek weet.

  8. SEO Mei 19, 2010 at 4:26 vm #

    Wow, Nice Picture.

  9. 1966 Mei 26, 2010 at 7:31 vm #

    kan ek ni maar net daarbo bly ni,dit moet soos nog ‘n hemel wees,maybe is dit

    • demoerin Mei 26, 2010 at 11:21 vm #

      Waterval Boven bly een van van my gunstelinge plekke.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: