WEW….11.22 van 33.44^.75

18 May

Ek wonder waar sit die knoppie wat my laat verlang na iemand wat ek (dink ek) nie ken nie. Ek wonder ook hoe ‘n blote gedagte jou kan laat voel of jy jouself op die Tower of Terror bevind.

Ek wonder hoe ‘n blote gedagte kleur aan ‘n wit-en-swart dag kan gee.

9 Responses to “WEW….11.22 van 33.44^.75”

  1. Charms Mei 18, 2010 at 9:12 vm #

    Sjoe maar jy wonder diep dinge vandag. As jy die knoppie kry is jy welkom om die padkaart te deel.

    Mooi foto.

    • demoerin Mei 18, 2010 at 3:10 nm #

      Miskien dieper as wat ek self besef😉

  2. Xena Phoenix Mei 18, 2010 at 9:46 vm #

    Daardie Tower of Terror – was seker die stilste wat ek in my lewe was. Dit is nie soseer die val nie. Eerder die kliek . . . . kliek . . . . kliek terwyl jy voel dat jy enige oomblik gaan uit die pan val.

    • demoerin Mei 18, 2010 at 3:11 nm #

      Nee dit is daai paar sekondes wat jy vooroor stilstaan en wag vir die hooter….

  3. Girl van die Suburbs Mei 18, 2010 at 10:30 vm #

    Ag maar natuurlik kan die kiekie jou dag inkleur… want dis ‘n kiekie van WOLKE!!!!! :mrgreen:

    Sonsondergang is al wat ek mis van my vorige blyplek…

    • demoerin Mei 18, 2010 at 3:16 nm #

      Ek like ook daai kiekie stukkend.

  4. betsieboop Mei 18, 2010 at 5:43 nm #

    capturing a moment to create a dream….

  5. koeksister Mei 19, 2010 at 1:59 nm #

    Baie diep…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: