Crimeline

20 May

Kyk, moenie my verkeerd verstaan nie, ek dink Crimeline is ‘n wonderlike idee. Dit is ook lekker om daar te lees dat dit blykbaar suksesvol is, en dat die mense in die gemeenskap wel aktief betrokke is, en wenke deur middel van Crimeline, met e-pos, op die webwerf of sms, by die polisie uitkry.

Alles goed en wel.

Wat ek net oor wonder, en miskien kan die meer tegnologiese gevorderdes my hiermee uithelp… hoe “anonymous” kan jou sms regtig wees?

12 Responses to “Crimeline”

  1. Plein Mei 20, 2010 at 7:39 vm #

    Veral met RICA – dan is ID en adres ook “anonymous”

  2. Xena Phoenix Mei 20, 2010 at 8:13 vm #

    En met die GPS van jou selfoon, kan jy sommer ook in ‘n oogwink opgespoor word.

    Ek het van die begin af daaroor kopgekrap.

  3. Anon Mei 20, 2010 at 8:17 vm #

    Ja nê…😉

  4. PlaasJuppie Mei 20, 2010 at 8:29 vm #

    SMS is net vir wanneer jy jouself wil oorgee en jy wil nie hê die pote moet sukkel om jou op te spoor nie.

    • demoerin Mei 20, 2010 at 10:22 vm #

      Bwahahaha, ja, soort van, jy wil jouself oorgee, maar jy wil ook nou nie lamsakkig voorkom nie.

  5. Sharpshoot Mei 20, 2010 at 9:20 vm #

    Eish! Nooit so daaroor gedink of geworry nie! Mens neem nou maar aan dat die Crimeline admintjie nie ‘n Criminal homself is nie….

    • demoerin Mei 20, 2010 at 10:21 vm #

      Nog erger… jy dink dis anonymous, hulle vang jou bure waarop jy geklik het, en dan as jy weer sien word jy gesummons as witness….

  6. BB Mei 20, 2010 at 9:35 vm #

    So much virre blonde trying to stay anonymous…😳

    • PlaasJuppie Mei 20, 2010 at 10:11 vm #

      Good luck vir die siel wat jou accomplice is in ‘n misdaad😆

    • demoerin Mei 20, 2010 at 10:20 vm #

      Ek wou nie hardop lag nie… gedink dit sal in swak smaak wees.😆

  7. betsieboop Mei 20, 2010 at 6:35 nm #

    reken as hulle jou terugbel moet jy maar eerder nie antwoord nie?! 😆

    nee gits, reken dit is anonymous tot jou bure waarop jy geklik het ‘n 9mm teen jou kop druk?of doen die denial ding. dit was nie ek nie. my kat het my foon gesteel en per ongeluk die knoppies gedruk?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: