Vrydagskool… Sommernet

28 May

Die feit dat skakerings van grys wel interessant kan wees, beteken nie noodwendig kleur gaan oninteressant wees nie.

Psst… daar is ‘n oulike “Blou” musiek-post 6pm by Bosluis, waar ek ‘n vinger in die pie gehad het.

4 Responses to “Vrydagskool… Sommernet”

  1. meermin Mei 28, 2010 at 9:27 vm #

    WOW die kleur een is pragtig!! Mag die beste span môre werk!!!😥 wens ek kon skreeu GO SHARKIES!!

  2. meermin Mei 28, 2010 at 9:28 vm #

    Agge toggie en daar vergeet ek my maniere🙂 goeie dag DMI en mag dit ‘n heerlike wonderlike gatskop lekker naweek wees!!😉

  3. Dellie Mei 28, 2010 at 2:16 nm #

    Ek hou van albei – die kleur ene laat my net meer dink aan vlinders vang …😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: