Jy in My

2 Jun

As ek my oë oopmaak

Dink ek aan jou,

En as ek dink

Verlang ek na jou,

En as ek verlang

Dink ek aan jou,

En as ek my oë toemaak

Droom ek van jou.

Advertisements

35 Responses to “Jy in My”

  1. Plein Junie 2, 2010 at 7:24 vm #

    Sjoe mooiste mooiste foto

    • demoerin Junie 2, 2010 at 7:55 vm #

      Dankie.

      • Plein Junie 2, 2010 at 7:58 vm #

        Mens kan onder daai boom lê en dagdroom vir ure

    • demoerin Junie 2, 2010 at 8:07 vm #

      En wat dink jy van die woorde?

      • Plein Junie 2, 2010 at 8:23 vm #

        Hartseer en mooi so saam gemix

  2. Skoor Junie 2, 2010 at 8:06 vm #

    Tyd heel

  3. Skoor Junie 2, 2010 at 8:22 vm #

    Tyd heel NIE

    😆

    is jy verlief?

    • demoerin Junie 2, 2010 at 8:28 vm #

      Ek weetie… al vergeet hoe is die simptome.

      • Skoor Junie 2, 2010 at 8:40 vm #

        Klink my jy is. Geniet dit!! Dis goed om lief te he!

  4. Girl van die Suburbs Junie 2, 2010 at 8:35 vm #

    Hmmm… Dalk moet jy nie jou oe toe maak nie? :mrgreen:

    If the feeling is good stick with it! 😉

    • demoerin Junie 2, 2010 at 8:45 vm #

      Ek het gedink as ek dalk my oë toemaak dan bluf ek my brein.

      • Girl van die Suburbs Junie 2, 2010 at 9:04 vm #

        Oooohhh…. Die alomteenwoordige D I N K E R Y! 😕

        Nou maar sterkte met daai een oukie! All that’s good will always prevail. Wens net jy wil soms laat gaan….

        Mooi woorde none the less… Soos die meester van ouds wat ek leer ken het 😉

  5. Charms Junie 2, 2010 at 8:47 vm #

    Sjoe dis nou mooie woorde. Klink my jou oë hou van wat hulle sien.

  6. Xena Phoenix Junie 2, 2010 at 9:16 vm #

    Lyk my die koue maak Demoerin digterlik. Moet se, dit is nogal ‘n goeie tyd om romanties te raak.

    • demoerin Junie 2, 2010 at 10:46 vm #

      Hoop dis die koue, en nie die snotsiekte nie

  7. Dellie Junie 2, 2010 at 10:09 vm #

    *sug* Dis sooo mooi DMI! Ek verstaan baie goed hoe daai voel … 😉

  8. meermin Junie 2, 2010 at 11:05 vm #

    As jy verlief is wow baie geluk 🙂 nietemin mooi woorde DMI. Lekker dag vir jou 😉

    • demoerin Junie 2, 2010 at 1:35 nm #

      Julle span nou almal die perde voor die kar in.

  9. Flintie Junie 2, 2010 at 11:38 vm #

    Ai, Moertjie. Klim in die kar en gaan haal haar as jy kan, klink intens. Mooi geskryf tjomma!

    • demoerin Junie 2, 2010 at 1:35 nm #

      Die noodlot deel nie die kaarte so eenvoudig uit nie.

  10. kaalvoetinireen Junie 2, 2010 at 7:56 nm #

    presies hoe ek op hierdie oomblik in tyd voel en dit gaan nog ‘n lang rukkie aanhou…

    mooi geskryf DMI

  11. muffia Junie 2, 2010 at 8:06 nm #

    Lo DMI, jip, die noodlot kan partykeer hardegat ook wees – maar tyd maak alles reg – baie mooi skrywe hierbo – dit is diep goete waarvan jy praat ….

  12. Mefri Junie 2, 2010 at 8:20 nm #

    ♫ mooi woorde ♫

  13. johanna79 Junie 2, 2010 at 9:17 nm #

    soos jy seker teen dit tyd af gely het, mooi woorde… haha… ai… klink n bietjie hopeloos as of dit altyd net daai rapsie te ver is… party dae wil ek glad nie eers wakker word nie wil ek net in my drome bly… het n baie spesiale vriend drie jaar terug verloor, sou sy verjaarsdag sondag gewees het, ek onthou die eerste keer wat ek van hom gedroom het na hy weg was… dit was wierd, hy was daar en die heeltyd het ek na hom geroep maar hy het nie gekom nie, as of hy my elke keer net mis… dit was die eerste keer wat ek ook werklik besef het hy was nie daar nie… dis toe die verlange in getree het… ander dae is die realiteid beter… ITS BETTER TO HAVE LOVED AND LOST, THEN NEVER TO HAVE LOVED BEFORE… maak enige iets sin wat ek so pas gese het

    • demoerin Junie 3, 2010 at 7:26 vm #

      Dit is groot waarheid daardie…. maar wat jy moet byvoeg is…. LOST DOES NOT MEEN YOU CAN NEVER LOVE AGAIN.

  14. Flintie Junie 2, 2010 at 11:42 nm #

    Skuus, ek moes terugkom en dit WEER lees.

    • demoerin Junie 3, 2010 at 7:24 vm #

      jy mag soveel keer as wat jy wil flintie.

  15. pleasewritetome Junie 3, 2010 at 8:15 vm #

    jimmel

  16. Savanha Junie 3, 2010 at 3:21 nm #

    Dis mooi DMI! Eish die vlinders darem!!

    • demoerin Junie 4, 2010 at 6:59 vm #

      Doom help nie… dit maak jou net stink. Hiehiehie

  17. Inkdrifsels Junie 3, 2010 at 8:54 nm #

    Dis pragtig!!!!!

  18. ekisanna Junie 4, 2010 at 10:12 nm #

    Ja Swaer! Waar presies het die skoot getref? :mrgreen:

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: