Happy Happy

3 Jun

Veels geluk liewe bikini omdat jy verjaar…..

Die bikini is vandag 64 jaar oud.

17 Responses to “Happy Happy”

  1. Xena Phoenix Junie 3, 2010 at 9:15 vm #

    Net ‘n man sal op ‘n dag soos vandag aan ‘n bikini kan dink. 😉 Maar ja, dit is mos in Frankryk vry gestel en daar is dit mos nou somer

  2. meermin Junie 3, 2010 at 10:22 vm #

    Xena ek stem dit is vrek koud en die man dink aan ‘n bikini … 😯

    Nou maar wat keer trek joune dan aan vandag DMI as jy nie koud kry nie😀

    • demoerin Junie 3, 2010 at 3:31 nm #

      Ek sê net Happy B’day aan Bikini… mens mag mos dagdroom.

  3. Flintie Junie 3, 2010 at 10:54 vm #

    Ek sukkel bietjie om bikini’s te dra, so ek het die een gemis.

    • demoerin Junie 3, 2010 at 3:29 nm #

      Spaar ons daai gedagte asseblief😆

  4. Gogga Junie 3, 2010 at 2:21 nm #

    Flintie, jy kan altyd ‘n mankini probeer

  5. Charms Junie 3, 2010 at 3:41 nm #

    Ag, hoekom is die verjaarsdag nou in die middel van onse winter? Ons sal maar oor ‘n paar maande moet celebrate.

    • demoerin Junie 4, 2010 at 6:56 vm #

      Dis fine… ek sal in desember ‘n groot 64 en half jaar partytjie hou.

  6. rosalindfranklin Junie 3, 2010 at 5:21 nm #

    eendag gaan ek ook ‘n bikini dra!!🙂 eendag🙂

    • demoerin Junie 4, 2010 at 6:57 vm #

      Regtig rosa? En gaan jy vir ons kiekies ook neem?

  7. Rustig Junie 3, 2010 at 8:31 nm #

    As ek die prentjie so kyk dan was “leopard skin” motief ook seker op dieselfde dag uitgedink?

    • demoerin Junie 4, 2010 at 6:57 vm #

      Bwahahaha, true. Jinne, bly om jou te sien!

      • Rustig Junie 4, 2010 at 9:23 vm #

        Ja, glo dit of nie. Ek is nog in die land van die lewendes, maar nou is ek weer terug so tussen die mis newels.

  8. johanna79 Junie 4, 2010 at 8:17 vm #

    dmi, dis daam snaaks hu ons party keer n blog skryf wat soos n roman lees en dan comment en persoon daar op maar dan skryf jy een wat se veels geluk liewe bikni en di hele wereld het iets tese da oor… Hiehiehie. So weet enige een wanneer dit die speedo se verjaarsdag is?

  9. rosalindfranklin Junie 4, 2010 at 4:37 nm #

    jy regtig DMI, en dan gaan ek kiekies neem en dit op my blog sit, maar ek kan nie my gesig wys nie – jy weet mos. ek sal nie die lyf in die bikini wys…promise

  10. rosalindfranklin Junie 4, 2010 at 4:37 nm #

    ek meen, net die lyf. dis tog al wat saakmaak.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: