Vrydagskool…Menswees101

4 Jun

 

 

Rasta sê dit is jammer dat die mens nie so goed is met selfvertroue,

as wat ons in met verskonings maak nie.

Ons onderskat dit waartoe ons as mens in staat is.

16 Responses to “Vrydagskool…Menswees101”

  1. Charms Junie 4, 2010 at 7:48 vm #

    Wyse Rasta.

    • demoerin Junie 4, 2010 at 7:51 vm #

      Hy is baie wys ja, hy het gevra ek moet tog net nuwe foto neem.

  2. meermin Junie 4, 2010 at 7:49 vm #

    Môre DMI lekker dag vir jou en mag die naweek ‘n fees wees!! 😉

  3. Savanha Junie 4, 2010 at 8:20 vm #

    Rasta is wys ja! Jy sien uit na die naweek Enjoy………! 😉

  4. Dellie Junie 4, 2010 at 9:08 vm #

    Soms is mens heel onnodig onseker … 😉 Have a good one!

  5. Girl van die Suburbs Junie 4, 2010 at 9:16 vm #

    Call me blond? :mrgreen:

    Ek verstaan nie? 😐

    Rasta sê dit is jammer dat die mens nie so goed is met selfvertroue, as wat ons in met verskonings maak nie.

    • demoerin Junie 4, 2010 at 1:32 nm #

      Ja, ons mak onsself wys dat ons goed nie kan doen nie, en dan dink ons verskonings uit.

  6. Alta Junie 4, 2010 at 1:01 nm #

    Rasta praat waar. Geniet jou naweek en los die vlinders uit! Lol!

  7. johanna79 Junie 4, 2010 at 10:51 nm #

    is daar gewoonlik n tequilla bottel in jou linkerhand as rasta hierdie wyshede spreuk???

    • demoerin Junie 7, 2010 at 6:44 vm #

      Nee, partykeer is dit ‘n fluister op die wind…

  8. johanna79 Junie 4, 2010 at 10:52 nm #

    is daar gewoonlik n tequilla bottel in jou linkerhand as rasta hierdie wyshede spreuk??want dit naak eintlik sin…

  9. bloedbek Junie 5, 2010 at 7:44 vm #

    Ek is oortuig Rasta het hierdie wysheid iewers gelees of gehoor

  10. anne-marie Junie 6, 2010 at 11:48 vm #

    Selfvertroue is broser as die dunste seep bubble. Dit bewe soms net soos die bubble in die ligste briesie en net ‘n ligte tikkie op die regte manier laat dit fyn en flenters bars. En hierdie is geen verskoning nie 😈

Lewer kommentaar op demoerin Kanselleer antwoord