Vere en Spieëls

7 Jun

This morning whilst shaving;

In the mirror my eye caught

A face with a smile,

Mine.

Dankie.

For you I will pluck the birds in an aviary,

For a rainbow feather boa.

Millions of feathers for all the seconds

I pray to still share with you.

And then maybe when my fingers are sore,

You will put them to your lips,

And kiss them better.

27 Responses to “Vere en Spieëls”

  1. Girl van die Suburbs Junie 7, 2010 at 7:57 vm #

    DIT is awesome! :mrgreen:

    So bly vir jou! x

  2. Flintie Junie 7, 2010 at 8:39 vm #

    Sjoe, ek sou worry as dit n ander gesig was, dit beteken net een ding: INBRAAK

    • meermin Junie 7, 2010 at 9:05 vm #

      🙂 image nou net jy loer so in die spieel en wat sien jy so donker gesig … ek spring regdeur daardie spieel anderkant uit !!!!

    • demoerin Junie 7, 2010 at 10:42 vm #

      Ek wonder hoekom ‘n ander gesig noodwendig inbraak sal wees?

  3. meermin Junie 7, 2010 at 9:03 vm #

    Wie het daardie 🙂 op jou gesig gesit ❓ DMI jy is verlief 😀 😉

    • demoerin Junie 7, 2010 at 10:42 vm #

      Mens smile mos as jy happy is, dan nie?

  4. Skoor Junie 7, 2010 at 10:43 vm #

    O BLOED! Mag dit hou. Of ons ontgeld dit weer.

    En die arme voels sonder vere…maat! Dis fokkenwinterenkoudenjyplukverevirboas!!! Nee man!

    Klouter onder ‘n donsduvet in, laat sy in jou arm le, en beloof haar die maan en die sterre 😆

  5. Plein Junie 7, 2010 at 10:57 vm #

    Jinne as jy nou die feather boa het, laat weet maar wanneer jy my kaskar wil leen vir daai special date – ek het hom juis so bietjie opgejazz just incase

  6. rosalindfranklin Junie 7, 2010 at 12:50 nm #

    ek sal maar ‘n skeermens loop kry…

    • demoerin Junie 7, 2010 at 1:08 nm #

      Mmmm, om wat mee te doen?

      • demoerin Junie 8, 2010 at 6:41 vm #

        Eintlik is my vraag… wat presies is ‘n skeermens?

  7. BB Junie 7, 2010 at 3:58 nm #

    Voel ek pure of ek room gekry het – sit met so ‘n stupid smirk om my bakkies… is mooi DMi – is baie baie mooi!

    (Plant ‘n paal skat! ‘n paal en ‘n feather boa isse wenkombo!!! – dis te sê AS jy kan paal… :mrgreen:

  8. Charms Junie 7, 2010 at 4:36 nm #

    Ek hoop nie dis die tannie in die bar nie 🙂

    *Doen my happy dans*

  9. rosalindfranklin Junie 7, 2010 at 4:47 nm #

    Ek gebruik die furr op my dash die hele tyd. As mens KFC eet terwyl jy ry, is dit baie goed om jou hande aan af te vee.

  10. Dellie Junie 7, 2010 at 7:24 nm #

    Ek is bly jy is happy … 😉

  11. ekisanna Junie 8, 2010 at 9:43 vm #

    Romanties is nie ‘n woord nie, dis DMI se gedigte. What’s up DMI? Wat ookal up is, ek is bly vir jou

  12. rosalindfranklin Junie 8, 2010 at 3:36 nm #

    n skeermens = ‘n f88n tikfout = skeermes

    o ja en as die furr of die dash vuil raak omdat die antie by die huis hom nie gewas het nie; kan die matjie onder die voete ook werk, maar moenie te laag buk nie, dis hoe my nefie in daai preng was.

    • demoerin Junie 9, 2010 at 7:30 vm #

      Bwahahaha… ek eht amper bly geraak oor die skeermens, want ek haat dit…. maar ‘n Barber is seker ‘n skeermens?

Lewer kommentaar op Flintie Kanselleer antwoord