WEW…. OIOI van IOIO

9 Jun

Ek dink baie

Partykeer te veel

Partykeer te min

Soms kan ek ooranaliseer

Soms waai ek saam die wind

Maar ten minste dink ek

Baie gedagtes kan ek hier deel

Ander is nie vir publieke forums nie

Ek dink

Cogito ergo sum

Nog ‘n stappie na volwaardig menswees

18 Responses to “WEW…. OIOI van IOIO”

  1. ekisanna Junie 9, 2010 at 8:05 vm #

    I drink, therefore I am.😉

  2. ekisanna Junie 9, 2010 at 8:55 vm #

    As “dink” maak dat jy “is”, maak wat jy dink dan wat jy is?

  3. Xena Phoenix Junie 9, 2010 at 11:06 vm #

    Penny for your thoughts?

    Of is dit noual saam met inflasie op.

    Was dit Forrest Gump wat gesê het soms dink hy en soms sit hy net.

    • demoerin Junie 9, 2010 at 11:46 vm #

      Jy kannie die thoughts wat ek nie op die blog deel deel nie, bekostig nie. Hehehe

  4. BB Junie 9, 2010 at 11:41 vm #

    I think I think too much…😉

    • demoerin Junie 9, 2010 at 11:47 vm #

      Me thinks not… jy moet aanhou dink om liedjies te skryf.

  5. anne-marie Junie 9, 2010 at 3:54 nm #

    Think before you drink before you drive😈

    Me thinks the gentleman thinks too much😉

    • demoerin Junie 9, 2010 at 4:06 nm #

      Disse belangrike een daai sonnie.

  6. Emil Junie 9, 2010 at 5:05 nm #

    Partykeer moet mens nie meer dink nie … en net wees.

    • demoerin Junie 10, 2010 at 6:48 vm #

      Goed om jou weer te sien. Hoop dit gan goed!

      Maar kan mens wees, sonder om te dink?

  7. Charms Junie 9, 2010 at 5:34 nm #

    No matter where you go or what you do, you live your entire life within the confines of your head. ~Terry Josephson

    • demoerin Junie 10, 2010 at 6:49 vm #

      Dis scary.

      • Charms Junie 10, 2010 at 12:30 nm #

        Om in my koppie te bly is waaghalsig, maar ek hou van ‘n uitdaging.

  8. johanna79 Junie 9, 2010 at 8:37 nm #

    waarvoor staan WEW?

    • demoerin Junie 10, 2010 at 6:49 vm #

      tsk tsk tsk…. waaroor ek wonder

  9. Skoor Junie 10, 2010 at 9:05 vm #

    Dis vanoggend regtig te koud om te dink. Ek voel soos een van daai voels wat jy besteel het van hulle vere – die koue kruip oral in en byt geniepsig!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: