Vrydagskool…Ayoba!101

11 Jun

Daar was 6 uur vanoggend al ‘n buzz in die lug. Ek dink die meeste corporates maak vandag vroeg toe… Die dag het aangebreek SWC 2010!!

Ek is nie die grootste sokker ondersteuner nie, en probeer nou al die onkantreël vir die laaste dekade onder die knie kry… maar ek gee nie om nie, want hierdie land Suid-Afrika pomp deur my are en ek SAL vir Bafana ondersteun!

Ons ken dalk nie almal die Diski nie…. maar trek aan daai dansskoene en maak bietjie die litte los, want ek is seker daarvan julle kan GATSWAAI!

GO BAFANA!

21 Responses to “Vrydagskool…Ayoba!101”

  1. Sharpshoot Junie 11, 2010 at 7:50 vm #

    Feel it…it is here!
    Tsamina mina…eh eh!
    Waka waka eh eh!
    Tsamina mina zangalewa,
    Anawa eh eh!

  2. Plein Junie 11, 2010 at 8:45 vm #

    Thats the spirit

  3. Xena Phoenix Junie 11, 2010 at 11:19 vm #

    Make tha circle bigga
    Make tha circle bigga

  4. anne-marie Junie 11, 2010 at 11:53 vm #

    Ek swaai al gat van gisteraand met die openings konsert!!!

  5. BB Junie 11, 2010 at 1:07 nm #

    Ons het die afgelope 2 weke etenstyd Diski lesse in die gym gekry by die werk!! My groep het 3de geeindig uit 28 groepe!!! Whooooopeeeee!!! Ek MAG MAAR Diski!!:mrgreen:

  6. ekisanna Junie 11, 2010 at 1:39 nm #

    Ek het Woensdag geleer Diski en om die vuvuzela te blaas, nou is ek reg vir die SWC… dis nou sodra ek my kierie kan kry om voor die TV te kom om die opening te kyk

  7. Charms Junie 11, 2010 at 3:10 nm #

    Ek het gisteraand die konsert gekyk en nou-net die opening gekyk en ek gaan later die game ook kyk. Ek gatswaai al van gisteraand af (so die boudjies behoort ‘n bietjie beter te lyk by Sondag – dankie Bafana Bafana).

    En ek hou nie eers van sokker nie😯

  8. johanna79 Junie 12, 2010 at 11:50 nm #

    dit spuit my dat sie negatiwiteit cvan die klein dorpie van my, my aan gesteek het… Ek is baie patrioties en mededigend, ek raak op gewonde oor enige iets en alles waar aan suid afrika deel neem, heg, ek support sie bulle as hulle in die super 14 teen die ander lande speel… Maar oor hierdie wb kan ek nie opgewode raak nie, ek wes bafaa alle sterkte toe, moet my nie verkeerd verstaan nie maar die hele ayobanes het my geskiep… Ek weet nie hoekom nie, my ou moeder en vader blaas die vuvuzella en diski dans asof hulle in die hartjie van sokker city is ma ek wens net dit kan oor wees… Vowl nie baie patrioties opi oomblik nie… Aij, sorry julle…

  9. Andrew Junie 13, 2010 at 10:59 vm #

    My tribal loyalty het ongelukkig opgedroog. Solank my landsburgers die huidige regering jaar in en jaar uit ondersteun, sal ek Duitsland in die sokker en Nu Zeeland in die rugby ondersteun. Dit is my manier van nie-geweldadige protes aanteken teen ‘n rassistiese en korrupte regering.

    Nie dat ek geweld uitsluit nie. Ek kan sien hoe ek nog voor die einde van die maand ’n vuvuzela in iemand se gat gaan opdruk.

    • demoerin Junie 14, 2010 at 7:26 vm #

      Ag toggie… gaan klim maar dan die berg om bietjie af te koel.

    • BB Junie 14, 2010 at 9:01 vm #

      My man Andrew!!!! Go Deutschland!!!!
      Die game gisteraand in een woord: GRANDIOS!!!

  10. demoerin Junie 14, 2010 at 7:27 vm #

    Ek gatswaai ook al van Vrydag af… en nog steeds, maar dalk is dit nie net oor die sokker nie…

  11. Andrew Junie 14, 2010 at 9:19 vm #

    Demoerin, ek HET gister Tafelberg geklim, nogals in die reen en mis en daar was wragtig iemand wat daar ook sy vuvuvzela saam op die berg geneem het en geblaas het. Die ding moet verban word, dis ‘n pyn in die gat en nie eers ‘n tradisionele instrument nie, dit kom van Mexico. Mense kla … reg oor die wereld.

    BB, ek is so excited oor Duitsland, na gisteraand se oorwinning dink ek vir die eerste keer hulle kan dalk wen. Psst … jy het seker gehoor watter motor fabrikaat die Le Mans gewen het.😉

    • BB Junie 14, 2010 at 9:24 vm #

      Man, dit wasse AWESOME game!! Blitzkrief VS Colonization…😉 (en soms het ons die Aussies bietjie laat saamspeel ook…)
      Le Mans…🙄 Nee?? Wassit dalk ein deutsches Auto??:mrgreen:

    • demoerin Junie 14, 2010 at 10:57 vm #

      Ons roep jou maar van nou af Oupa Andrew…😆

  12. Großvater Andrew Junie 14, 2010 at 12:39 nm #

    Yep BB dit was Vorsprung durch Technik wat soos ‘n panzer divisie uit die tweede wereld oorlog die HELE podium beset het.:mrgreen:

  13. Andrew Junie 14, 2010 at 2:33 nm #

    Demoerin check gou, ek dink my nuwe naam het my in mederation laat beland. lol

    • demoerin Junie 14, 2010 at 3:13 nm #

      Mmm. ja, innie modderpoel omdat jy so lelik van die vuvu praat😆

      • anne-marie Junie 14, 2010 at 9:12 nm #

        Nee DMI – Andrew moet in die modderpoel bly omdat hy Duitse karre ondersteun! Blegh!!!

        Oor die vuvuzelas is ek saam met hom – Andrew, ek sal jou help om die vuvus iewers in te druk waar die son nie skyn nie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: