Heinz sê….

14 Jun

…. dis daai 20 minute;

Ek sê….. dis daardie eerste beker koffie en gesteelde sigaret..

Advertisements

10 Responses to “Heinz sê….”

  1. Dellie Junie 14, 2010 at 9:31 vm #

    Oe, ek hou van die song! Fanks tjomma, daar het jy sopas my Maandag so effens minder blou gemaak. 😉

  2. Xena Phoenix Junie 14, 2010 at 9:43 vm #

    En hier dog ek Demoerin het opgehou rook. Ook geen uithou vermoë nie

    • demoerin Junie 14, 2010 at 10:54 vm #

      Ek het… ek doen nogal heel ok met die sosiale rook… so tegnies rook ek nie meer nie… hehehehe

  3. Skoor Junie 14, 2010 at 10:29 vm #

    Ek se dis as die reen val soos hy vanoggend val, en jy kan daai vereduvet stywer om julle twee vastrek…

    • demoerin Junie 14, 2010 at 10:55 vm #

      Dankie tog ek hettie reën EN koue nie, ek sal dit nie oorleef nie.

  4. anne-marie Junie 14, 2010 at 12:19 nm #

    Dis daai eerste beker koffie saam met ‘n lekker goeiemore soen!

  5. BB Junie 14, 2010 at 12:46 nm #

    Die sigaretjie bêre jy maar eerder vir ná die 20 minute… 😉

  6. Plein Junie 14, 2010 at 2:34 nm #

    Dis op jou bank le en wonder of die malklomp reggekom het. nou kort ek net jou

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: