WEW…(x+y)^2 van (x*z)/2

15 Jun

Hoe kan dit lyk na so ‘n pragtige dag deur die venster….

Terwyl dit so bitterlik koud is buite?

Illusies.

12 Responses to “WEW…(x+y)^2 van (x*z)/2”

  1. Xena Phoenix Junie 15, 2010 at 9:06 vm #

    Duidelik het temperatuur nie ‘n invloed op prag nie.

    Ons Transvalers is bevoorreg om nog steeds pragtige dae in die winter te geniet.

    • demoerin Junie 15, 2010 at 11:03 vm #

      Maar dis vir my moeilik om prag en koud in een sin te aanvaar.

  2. Savanha Junie 15, 2010 at 9:49 vm #

    Niks kan vir my pragtig lyk in die winter nie! Wens ek was ‘n slang sodat ek kon hibbeneer.😆

  3. Plein Junie 15, 2010 at 10:54 vm #

    Nou lyk en klink dit koud buite. Daar is niks lekker aan bewe vir ure nie.

    • demoerin Junie 15, 2010 at 11:05 vm #

      Kruip maar terug in die bed.

  4. Dellie Junie 15, 2010 at 11:52 vm #

    Dis omdat daar sonskyn in jou hart is … ♫ oh what a beautiful morning ♪😉

  5. Charms Junie 15, 2010 at 3:12 nm #

    Grrrr, ek haat koue en wind en winter. Hiberneer klink fantasties, ek soek nog net na ‘n gepaste grot.

  6. anne-marie Junie 15, 2010 at 3:39 nm #

    @ Charms – as jy daai grot kry, laat my weet. Ek doen SOOO nie winter en koudkry nie. Laasnag het ek vir die eerste keer in jare met langmou nagklere geslaap, en gewens ek het ‘n mus vir my kop ook! Dis piskoud in die Boland en die berge lê wit!

  7. ekisanna Junie 15, 2010 at 5:41 nm #

    So ‘n heerlike, pragtige vars wintersdaggie! Ek dink ons kan nou met veiligheid se dat die ergste hitte van die somer verby is. Ek sit hier op my stoep met my wintersjammies en my fluffy pantoffels aan. Bo-oor dit het ek ‘n lekker dik, snoesige japon en tussen my voete, onder die kombersie oor my bene, le ‘n warm warmwaterbottel. Heerlik… nou moet ek nog net die Matroos oorreed om vir my so ‘n stomende beker Milo te bring.

    • Joh Junie 16, 2010 at 8:24 nm #

      Dissie gees, Anna!

  8. johanna79 Junie 20, 2010 at 11:08 vm #

    dis waaroor die lewe seker gaan… misleiding…daar is niks mooier as n winters dag nie, alles lyk so helder en blink… maar ooo vrek… soos die ingils mas se, never judge a book by its cover…haha

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: