Hatfield Square

18 Jun

Uit principle uit, sal ek NOOIT OOIT weer in Hatfield Square gevang word nie. NOOIT OOIT weer nie, dis fokken laag wat julle doen poepholle!

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Pryse-styg-skerp-as-jy-toeris-is-20100617

Ek hoop julle verstik in julle eie gulsigheid.

Dankie vir die pragtige beeld wat julle vir ons land en mense skep.

12 Responses to “Hatfield Square”

  1. Xena Phoenix Junie 18, 2010 at 8:39 vm #

    In Graskop vra ek dikwels vir die local prys en dring daarop aan dat ek dit moet betaal. 😆 Om eerlik te wees, hulle laat een en almal deur hulle ore betaal. Met pryse wat behoortlik opgeblaas is. Hulle is gewoonlik so geskok oor die “local prys”; dat hulle my in elk geval afslag gee.

    Ek stem nie saam met wat Hatfield Square doen nie. Ek wonder net oor SANPARKE, wat net mooi dubbel vir ‘n buitelander vra. Dit is dieselfde beginsel.

    • demoerin Junie 18, 2010 at 8:51 vm #

      Wee jy, dit maak my BOOS! En dink hulle die mense is stupid? Dat hulle dit nie agterkom nie?

  2. Plein Junie 18, 2010 at 9:28 vm #

    dis baie sleg. alle toeriste is nie die skatryk mense nie, van hulle travel op n budget! swak beeld van ons land!

  3. Dellie Junie 18, 2010 at 9:49 vm #

    😯 Dis belaglik!

  4. Ek is Anna Junie 18, 2010 at 10:21 vm #

    Net een woord vir hulle:”SIES”

    • demoerin Junie 18, 2010 at 10:42 vm #

      Ek kan aan nog ‘n paar gepaste name dink

  5. Andrinie Junie 18, 2010 at 10:35 vm #

    Ek voel saam met julle, ons wil so graag ons land se naam hoog hou. Elke dag hoor en lees jy van die uitbuitery. Lugrederye, gastehuise, noem maar op. Ons kleindogter het onlangs getrou by ‘n bekende “venue”. Vir oorslaapbesprekings was dit eers in Rand en sent en toe ek nader aan die tyd met die WB ingaan, was al die pryse in Dollar, nou hoe nou?

    • demoerin Junie 18, 2010 at 10:44 vm #

      Net so, en dis soos plein sê, euro’s, ponde en dollars gaan verder ja as hulle convert, MAAR nie almal het duisende baie om mee te begin nie.

      Ek het 3 outjies van US by my vir ‘n week, en het daaraan gedink om hulle na die square toe te vat, maar uit principle SAL EK NIE.

  6. kaalvoetinireen Junie 18, 2010 at 3:36 nm #

    Dis belaglik! Wonder hoe hulle daaroor sal voel as hulle travel en 3 keer soveel vir als moet betaal net oor hul foreigners is! Assholes!

  7. Charms Junie 18, 2010 at 4:06 nm #

    4KERS!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: