Vriende

7 Jul

With the aid of the tree…

A tree-climber makes contact with the sky.

– Ashanti Proverb –

As jy vriende kies, is die kwaliteite van ‘n boom ‘n goeie maatstaf.

Omring jouself met hoë, standvastige bome wat jou inspireer om hoër te klim.

11 Responses to “Vriende”

  1. Marius Julie 7, 2010 at 7:56 vm #

    Baie goeie advies – ek hou van dit

  2. Girl van die Suburbs Julie 7, 2010 at 11:07 vm #

    Is dit jy of Rasta wat praat? :mrgreen:

    Stem 100% saam!

    • anne-marie Julie 8, 2010 at 1:47 nm #

      Het ek ook gewonder, Girl😉

      • demoerin Julie 8, 2010 at 3:14 nm #

        Rasta willie praat nie, hy sê ek rook al sy omkyktwak.😆

  3. Xena Phoenix Julie 7, 2010 at 11:28 vm #

    Hoë onversetlike bome kan soms ‘n hindernis wees.

    Ek soek nogtans ‘n boom huis. 🙂

  4. Rustig Julie 8, 2010 at 12:21 nm #

    Een goeie vriend is beter as ‘n bus vol kennisse.

  5. BB Julie 8, 2010 at 1:27 nm #

    Ek wonder van waffer kwaliteit bome toiletpapier gemaak word😕

    • anne-marie Julie 8, 2010 at 1:48 nm #

      Dubbellaag word van eikehout gemaak en enkellaag van Pine😈

  6. Flintie Julie 9, 2010 at 1:33 nm #

    Baie waar ou pjêl!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: