Some days…

13 Jul

John Denver het daai lied so pragtig gesing….

Some days are diamonds, some days are stone…

and then some days are just….

leeukoud!

Advertisements

11 Responses to “Some days…”

  1. Dellie Julie 13, 2010 at 8:47 vm #

    Uhm … wat is die vroulik van leeukoud? 🙄

  2. anne-marie Julie 13, 2010 at 3:38 nm #

    Waar doen mens aansoek om die winter te “skip”? Ek is nou al koud tot in my binneste murg! 👿

    • Xena Phoenix Julie 13, 2010 at 3:52 nm #

      Kry ‘n pos waar jy agter die somer aantrek. Jy is dus hier as die weer beskaaf is en Noord (oorkant die ewenaar bedoel ek) wanneer hulle weer jou pas.

      Maklik.

  3. BB Julie 14, 2010 at 7:23 vm #

    Ek het ‘n weerparra gehad om temperature aan te wys :mrgreen:

  4. Olga Julie 14, 2010 at 10:26 nm #

    sumtyms the heartaches wont leave you alone. Maar somer is net so doelgerig.

    • demoerin Julie 15, 2010 at 7:34 vm #

      Is daar ‘n Olga woordeboek beskikbaar?

  5. Olga Julie 14, 2010 at 10:27 nm #

    oeps, so ekskuus.

  6. Spear The Almighty Julie 15, 2010 at 10:10 vm #

    Lol!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: