Rasta….

19 Jul

Rasta praat weer met my, nadat hy besef het hy is die enigste een verantwoordelik vir die rook van sy omkyktwak….

Rasta sê hy wonder hoeveel mense was al teleurgesteld met die skokkende besef dat ‘n “dirty week end” niks met modder uit te make het nie.

6 Responses to “Rasta….”

  1. Plein Julie 19, 2010 at 2:15 nm #

    Ai leer ek nou iets. Altyd gewonder hoekom mense so excited raak oor n moddergooi naweek

    • demoerin Julie 19, 2010 at 4:50 nm #

      So leer mens elke dag bietjie.

  2. Johann Julie 19, 2010 at 4:46 nm #

    Haha, soos ek die mensdom ken, is meeste wel teleurgesteld as dit WEL met modder te doen het!😀

    • demoerin Julie 19, 2010 at 4:49 nm #

      Het dit met modder te doen?😆

  3. Charms Julie 19, 2010 at 5:59 nm #

    Ek gaan nou dadelik ‘n “dirty week-end” beplan en self ondersoek instel.

  4. Gogga Julie 20, 2010 at 4:40 nm #

    my dirty week-end het baie modder ingehad.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: