Trappies

10 Aug

My naweek…

Goed, Beter, Beste;

Donderdag, Vrydag, Langnaweek;

Dros Burger, Mac & Cheese, Pannekoek;

Roxy Hunter, Fantastic Mr. Fox, The Final Destination;

Ek, Jy, Ons… Besteste.

Hoe was jou lang naweek?

14 Responses to “Trappies”

  1. Plein Augustus 10, 2010 at 8:06 vm #

    Beste, awsomeste, amazingste

    • demoerin Augustus 10, 2010 at 8:21 vm #

      Is dit nou jy? Of die naweek?

  2. PlaasJuppie Augustus 10, 2010 at 8:09 vm #

    Lui, luier, parlement

  3. ekisanna Augustus 10, 2010 at 8:20 vm #

    Heerlik en uitputtend. Dankie tog vir Dinsdag dat ek werk toe kan gaan en bietjie gaan rus:mrgreen:

    • demoerin Augustus 10, 2010 at 8:21 vm #

      Nee hel, jy het ‘n snaakse manier van rus.

      • ekisanna Augustus 10, 2010 at 8:37 vm #

        Jy moet so ‘n familie-naweek soos wat ek gehad het beleef, om te kan verstaan. Ten minste kan ek by die werk op een plek stil sit en net my vingers en verstand inspan….. en onthou ek is mos ‘n staatsamptenaar, so eintlik moes ek sommer vanoggend in die bed gebly het, want ons staak mos…. net jammer ek was klaar in die bus op pad werk toe, toe ek dit eers onthou😆

  4. Xena Phoenix Augustus 10, 2010 at 9:05 vm #

    Die naweek (wat een dag langer was as die res van die land), was te kort vir sosiale lewe, agterstallige werk, inkopies en my boek. As ek dalk minder op die internet was tussen deur . . .

    • demoerin Augustus 10, 2010 at 9:22 vm #

      😆 Ja-ja…. ek het nogal gewens vanoggend ek is ‘n onderwyser, al was dit net vir ‘n halwe dag.

  5. Charms Augustus 11, 2010 at 11:38 vm #

    Mooi, mooier, mooiste – om Ouma te sien kersies uitblaas op haar 87ste verjaarsdag.

    • demoerin Augustus 11, 2010 at 3:19 nm #

      Dis werklik ‘n voorreg… my Oupa het hierdie jaar 88 uitgeblaas!

  6. anne-marie Augustus 11, 2010 at 2:36 nm #

    Interessant, interessanter, interessantste😈

    • demoerin Augustus 11, 2010 at 3:20 nm #

      Klink wel, interessant…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: