Vrydagskool…Fliekpret101

13 Aug

Lipstiek Dipstiek sal altyd ‘n classic bly, nie omdat die fliek noodwendig so goed vervaardig was nie…. maar moontlik omdat Lipstiek Dipstiek die eerste Afrikaanse fliek was, wat die Afrikaanse konserwatisme se taboe-grensdrade met ‘n boltcutter bygekom het.

Nie net was LD deurtrek met flymskerp dialoog en komiese situasies nie, maar elke karakter van Martie tot die Ontvangsmoffie en die crossdressing Dominee is onvergeetlik gebou.

Vandaar dan my gunsteling (en snaakste) quote en situasie uit ‘n fliek:

Martie is aan die woord:

Ma sê: “Martie, die pad na ‘n man se hart is deur sy maag”. Kak, daai pad is ‘n one way deur sy voël!

Wat is jou gunsteling snaakse quote, of clip uit ‘n fliek?

13 Responses to “Vrydagskool…Fliekpret101”

  1. Charms Augustus 13, 2010 at 8:31 vm #

    Dit was nou ‘n lekker laggie vir ‘n Vrydag oggend. Willie se goed laat my altyd uit my maag uit lag, soos Vetkoekpaleis en nou ook Molly en Wors. Ek gee nie om wie wat sê nie, ek geniet dit verskriklik.

    • demoerin Augustus 13, 2010 at 8:51 vm #

      Ja, laaste paar vrydae was bietjie te ernstig!

  2. PlaasJuppie Augustus 13, 2010 at 8:49 vm #

    “Oops. I missed, they must have been smaller than I thought” – Steven Seagal (Black rain)

    G’day mate!
    *klap*
    Wie’s jou donnerse meid, huh? – Schuster movie

    Nog ‘n Schuster skepping
    Die scene in die Untag fliek waar Kwagga Robbertse se ouboet homself voorstel aan die (blonde and blue) Sweedse doktoer-soldaat en sy reply:
    Oh! You must be the poephol.

    • demoerin Augustus 13, 2010 at 8:50 vm #

      Bwahahaha, ek onthou daai poephol een!😆

  3. Skoor Augustus 13, 2010 at 9:01 vm #

    UNTAG – daar waar die ou gaan piepie en vertel word dis mense wat daar onder wegkruip…’hello. you can come out now. the war is over’

    Elke keer lag ek vir myself silly daar.

    En daai ander Schuster movie waar die Auzzie vir die coloured se: ‘hello mate’ en sy hom bliksem ‘wies jou donirse meit!’

    • demoerin Augustus 13, 2010 at 2:12 nm #

      😆 Ek onthou nou daai van Untag… bwahahaha

  4. Xena Phoenix Augustus 13, 2010 at 9:59 vm #

    The Divine secrets of the Ya-Ya sisterhood.

    1. Vivi vind uit dat Sidda by die lake is en dan ry sy daarheen om die Ya-ya’s te konfronteer. Teensy kry haar op pad en vra haar om af te trek. Sy maak eers of sy nie hoor nie en dan zap sy Teensy. Wil elke keer my hol skeer.

    2. Vivi: “Teensy, since you stop drinking you cannot think straight. How could I possibly call somebody who does not exist . . . . Pass me the phone.

    3. Caro: “Darling, the only disease that could survive our bloodsteam is alcoholism.”

  5. Nadenker Augustus 13, 2010 at 12:34 nm #

    OK, kom ek wees ‘n regte dr*l en sê ek is gatvol vir hierdie tipe Afrikaanse movie. Kan ons nie ook iets kry wat uitdagend en avontuurlik is nie? Waar is ons Afrikaanse Steven Spielberg?

    • demoerin Augustus 13, 2010 at 2:11 nm #

      Ek glo nie die budgets is daar vir Spielberg movies nie. Sad, but true.

  6. anne-marie Augustus 13, 2010 at 1:48 nm #

    Frankly my Dear, I don’t give a damn! (uit Gone with the Wind)

    Dis nie snaaks nie, maar dit sê sp lekker!👿

    • demoerin Augustus 13, 2010 at 2:10 nm #

      Dit kan snaaks wees as dit deur ‘n klap gevolg word.

  7. Dellie Augustus 16, 2010 at 9:42 vm #

    Ek het sowaar gister Lispstiek Dipstiek uitgeneem en weer gekyk …😆 Was net die regte medisyne vir Sunday blues

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: