Rasta sê….

16 Aug

Rasta sê daar is definitiewe redes hoekom mense in glashuise nie klippe moet gooi nie…

 

Glas wat aan skerwe lê kan nie weer aanmekaar gesit word nie, en dit is ‘n bogger om ‘n miljoen glasstukkies op te tel. Daar is altyd ‘n paar glasstukke wat iewers by die vlees vassteek….

EN.. as jy Julius Malema is moet jy ekstra versigtig wees wie jy aanval – Ek het ‘n voëltjie hoor fluit dat hy op SAFM teenoor TNS Global te staan gaan kom in ‘n praatjie. As jy dof is, is jy nou maar dof – Hoekom sal ‘n internasionale marknavorsingsmaatskappy uitslae fabriseer?

8 Responses to “Rasta sê….”

  1. Vlam Augustus 16, 2010 at 10:20 vm #

    Gee hom nog tou, moet hom asseblief nie probeer keer nie. 👿

    • demoerin Augustus 16, 2010 at 1:44 nm #

      O nee, ek sit lekker op die kantlyn en smile

  2. Xena Phoenix Augustus 16, 2010 at 10:58 vm #

    Malema se eindfluitjie het blykbaar geblaas, hy dink net dat hy dit nog nie gehoor het nie.

    Dalk sal Bob hom ‘n pos in die kabinet gee.

    • demoerin Augustus 16, 2010 at 1:44 nm #

      😆 Of hy kan sy bodyguard wees as Bob gaan shop in Hong Kong

  3. anne-marie Augustus 16, 2010 at 1:49 nm #

    sak ek nou Casper se woorde steel?…

    Wat is die kortste grap wat jy al ooit gehoor het?

    Malema😈

  4. anne-marie Augustus 16, 2010 at 1:50 nm #

    *Sal (sorry)

  5. ekisanna Augustus 16, 2010 at 5:38 nm #

    Lekker om ‘n slaggie van Rasta te hoor en wys soos altyd.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: