Vrydagskool….Menswees201

1 Oct

The sun does not rise for one man alone

– The Ovambo People –

Elke mens verdien ‘n plekkie in die son. Elke mens verdien om geluk te proe.

Mag ek my lewe so lei dat ek nooit die skadukombers oor ‘n ander persoon se geluk is nie. Ek bid dat ek nooit die wolk sal wees, wat voor ‘n ander persoon se son-geluk inwaai nie.

16 Responses to “Vrydagskool….Menswees201”

  1. Girl van die Suburbs Oktober 1, 2010 at 8:13 vm #

    Soms… staan jy in die pad na jou eie geluk…

    “Most of the shadows of this life is caused by standing in our own sunshine.” – Ralph Waldo Emerson

    But that said…. stem ek saam met jou, daar is mense daar buite wat maar selfsugtig kan wees.

  2. PlaasJuppie Oktober 1, 2010 at 8:41 vm #

    Mag ons streef daarna om die wind te wees wat die wolke voor ‘n ander se son kan wegwaai …

    • demoerin Oktober 1, 2010 at 8:43 vm #

      Yip… nog beter!!

    • Son Oktober 1, 2010 at 12:08 nm #

      Amper soos die Suid-Oos😉

  3. leonvonmoltke Oktober 1, 2010 at 8:44 vm #

    Dis ‘n baie mooi bid!

  4. meermin Oktober 1, 2010 at 9:44 vm #

    Dit is regtig baie mooi – en leef elke sekonde asof dit jou laaste is!! Leef reg, dit is jou keuse om reg te leef en GOD te ken in alles wat jy doen.
    🙂 lekker naweek vir almal.😉

  5. Xena Phoenix Oktober 1, 2010 at 10:02 vm #

    Ware woorde

  6. Girl van die Suburbs Oktober 1, 2010 at 11:59 vm #

    Ek dink iemand moet nou in elk geval voor daai son inskuif… ons kort bietjie reën!😉

  7. Charms Oktober 1, 2010 at 12:39 nm #

    Mooie woorde.

  8. Zet Oktober 2, 2010 at 2:07 nm #

    Hey da wa is daai foto geneem? Lyk amper of dit in parys by di vaalrivier geneem is

    • demoerin Oktober 4, 2010 at 7:24 vm #

      Jong Zet, dis op so privaat oord effek, naby something-drif (oor die Vaal) as jy van Potch af Vaalrivier toe ry. Kannie die details onthou nie, so klein stukkie hemel van rus en vrede.

  9. stefaniewerth Oktober 2, 2010 at 8:19 nm #

    Dit is baie mooi!

  10. Pikkelik Oktober 3, 2010 at 4:46 nm #

    Soms is dit so bitter moeilik en ander kere weer so verskriklik maklik. Ons mense is snaakse wesens…

    • demoerin Oktober 4, 2010 at 7:25 vm #

      Yip, baie meer kompleks as wat ons sou wou voorgee.

Trackbacks/Pingbacks

  1. Met apologie aan Lucy Jordan « Kouevuur - Oktober 1, 2010

    […] Spesiaal op versoek van DEMOERIN […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: