Ek het meer…..

5 Oct

Ek is nie ‘n miljoenêr nie, maar ek het baie meer as baie mense daarbuite. ‘n Vriendin het die volgende projek onder my aandag gebring… en as mens dink hoe klein die geskenkie is, in vergelyking met wat jy het – is dit die moeite werd om te ondersteun.

Dis nie net die ideale geleendheid vir jou om te gee nie, maar ook om aan jou kinders of kleinnefies en -niggies te leer wat dit vir ander kan beteken, as jy wat meer het vir hulle gee.

Kinders kry hulle pakkies

Gaan loer by www.santashoebox.co.za en maak ‘n kinderhartjie bly… ek wens iemand wil dieselle idee kry vir die vergetenes in die ouetehuise.

3 Responses to “Ek het meer…..”

  1. leonvonmoltke Oktober 5, 2010 at 11:26 vm #

    Ons doen baie dieselfde hier by my werk, ons het ‘n paar skole waarnatoe ons elke jaar gaan.

  2. Girl van die Suburbs Oktober 5, 2010 at 1:53 nm #

    JIPPIE!!!!!!!!!!!!!!!!! Nog mense!:mrgreen:

    Ek en ‘n paar maaikies is al reeds betrokke by hierdie einste projek… Dis fantasties om te weet ander mense is bereid om te gee.

  3. Charms Oktober 5, 2010 at 2:18 nm #

    Baie oulike idee. Ek stem saam met die vergete ou mensies in die ouetehuise. Die laerskool waar Rooikop was het gereelde uitstappies gereel na die ouetehuise toe met geskenkies en dan het die kinders so “sing-along” saam hulle gehad. Ek wonder of dit nog gebeur.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: