WEW…2^2 van 4^4

6 Oct

Dit is in die koerante, en word bespreek op die radio. Binnelandse sake gaan ‘n spesiale vergadering daaroor hou. Die arme Zim bloedjies staan in ure-lange rye om te registreer en werkspermitte te kry. Elke beriggewing drup van die simpatie. KAK MAN! En noem my dan ook maar harteloos…..

Is ek die enigste poephol wat besef hierdie mense is onwettig in ons land? ONWETTIG: Hulle kan bly wees die polisie laai hulle nie in daardie rye op en laai hulle by die grens af nie. Hulle kla oor dat hulle dalk hul werk kan verloor… ja, daai werk wat aan ‘n Suid-Afrikaner moes behoort… aangestel deur ‘n werkgewer wat jou voor die hand liggend onwettig sonder die nodige dokumentasie aangestel het. Nog erger – Daar is amnestie vir die met vals Suid-Afrikaanse ID dokumente!

As ek jy is, ONWETTIGE Zim immigrant, hou ek my mond en staan in die ry vir solank as wat dit mag vat om gehelp te word. Liewe hel, as mens jou die vinger aanbied gryp jy nie die hele hand nie, en nog minder byt jy daardie hand!

6 Responses to “WEW…2^2 van 4^4”

  1. Spear The Almighty Oktober 6, 2010 at 9:09 vm #

    Ek stem saam, maar gaan bietjie duiwel se advokaat speel.

    Sê nou die kak spat in SA en jy probeer Namibiê to vlug met jou familie. Jy kom daaraan en na ‘n paar maande sê hulle jy moet nou terug gaan, maar SA is heeltemal moer toe. Dit is ‘n slegte situasie om in te wees.

    • demoerin Oktober 6, 2010 at 9:21 vm #

      Paar maande is een ding… maar ek is seker enige regsdenke persoon gaan dan al besig wees om aansoek te doen vir die nodige dokumente om in Namibië te kan bly.

      Die groot gros van hierdie Zimmers is definitief nie net hier al vir ‘n paar maande nie.

  2. leonvonmoltke Oktober 6, 2010 at 10:26 vm #

    Ek dink dis bietjie onregverdig dat hulle mense in die eerste plek toegelaat het om te kom. Hoe dit ookal sy, dis ‘n GROOT kwessie, wat nie net sommer so weggewens of opgelos kan/gaan word nie. Dink daar is nog ‘n hele hoop maatskaplike en gemeenskaplike goed wat mettertyd gaan uitrol.

  3. Charms Oktober 6, 2010 at 12:33 nm #

    Die enigste verdomde ry waarin hulle moet staan is die een reguit terug Zim toe.

  4. johanna79 Oktober 7, 2010 at 8:19 nm #

    eish maar ons is darm ontstoke vandag
    ek stem saam die spul moet eerder terug gaan en noudie dag hoor ek n ding wat my laat lag het… op bob daar anner kant het blykbaar gese hy sal nie die zimz weer in die land toelaat wat met die sokker oor gekom het nie… RED N NASIE TOG!!! dalk as al die zimz hier is moet ons afrikaners oor gaan soentoe dan stig ons n nuwe afrikaner volk… eks seker iewers agter in n stoor in n goeverment gebou is daar nog n “SLEGS BLANKES – WHITES ONLY” bordjie wat rond le, ons kan dit by bytbrug op sit met een van daai “BEWARE OF THE DOG” BORDJIES…HAHA

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: