Vurig

3 Nov

Gmf, jy dink jy gaan weg vir ‘n paar dae om te rus… dan kom jy terug na ‘n inbox vol werk – en huiswerk. Hierdie is my gedagtes om VUUR – Ek gaan niemand tag nie, maar speel gerus saam – Veral die Phoenix wat uit die as opgestaan het….

Vuur…..

Boma, gesellig, knetter;

Kaggel, rooiwyn, kombers;

Lapa, vleis, aroma;

Donga, ysig, hitte;

 

Hot Chocolate en Marshmallows;

As is verbrande hout;

Moermeter en liefde;

Die haastige hond;

Hitte vir kos;

Ligtoring vir die nasies;

Piepie in die bed;

Rooi is vir gevaar;

Brand is seer;

Hartstog;

Liefie

En

Sizzle

En

Hot

 

16 Responses to “Vurig”

  1. BB November 3, 2010 at 8:57 vm #

    Supercool!!
    Kry ek nou so ‘n lekker deuntjie in my kop… The Doors se ♪♫ Come on baby light my fire ♫♪ – nou loop ek weer heeldag daarmee rond…

    • Charms November 3, 2010 at 9:10 vm #

      Ag nee BB, dis aansteeklik.

      • demoerin November 3, 2010 at 9:27 vm #

        Baie aansteeklik…

        • Plein November 3, 2010 at 9:49 vm #

          Nou sit dit in my kop ook vas – DANKIE

  2. BB November 3, 2010 at 8:59 vm #

    Hulle seg dit help as mens ‘n ander liedjie begin sing…🙄 hmmmm ♪♫ We didn’t start the fire ♪♫:mrgreen:

    • demoerin November 3, 2010 at 9:30 vm #

      la la la Ring of Fire….
      Mmmm, onwillekeurg dink ek ook nou aan Sex on Fire…tsk tsk

  3. Charms November 3, 2010 at 9:09 vm #

    Mooi gedoen.

  4. toortsie November 3, 2010 at 9:28 vm #

    ons is vrolik om ‘n vuurtjie, ons gaan gou ‘n vleisie braai…. (ken julle dit?)

  5. Dellie November 3, 2010 at 9:33 vm #

    Very nice! Al wat in my kop opkom, is daai liedjie ♫ as ek saans met my maats om die kampvuur sit ♫

    • Girl van die Suburbs November 3, 2010 at 12:19 nm #

      Griet Dellie! 😯

      Was jy ‘n voortrekkertjie? 😯

      • BB November 3, 2010 at 12:25 nm #

        LOL!! nee Girl, die Cupcake is ini KappieKommando!! Al vir jarre en jarre!! Sy bak koekies vir die fondsinsamelings:mrgreen:

  6. BB November 3, 2010 at 12:06 nm #

    ♪♫ I’m ridin’ in your car, you turn on the radio
    You’re pullin’ me close, I just say no
    I say, “I don’t like it”, but you know I’m a liar
    ‘Cause when we kiiiiiiiss – Ooo-ooo, FIRE! ♫♪

  7. Xena Phoenix November 3, 2010 at 2:43 nm #

    Dankie vir die saamspeel.

    So ‘n naweek het jou nogal digterlik gemaak.

  8. rosalindreloaded November 3, 2010 at 7:15 nm #

    Welgedaan ek hou van jou vuurvers. Phoenix ek laaik dit ek sal saamspeel.
    Ek hou baie, baie van vuur!!!!

  9. demoerin November 4, 2010 at 7:49 vm #

    Romeo and Juliet… Samson and Delilah… la la la la

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: