O Kriek!

10 Nov

Ontmoet vir Platycleis affinis…ook bekend as ‘n doodgewone Boskriek.

Hy is egter alles behalwe doodgewoon. Daar is met ‘n studie bevind dat Platy eintlik heel buitengewoon is. Die klein rakker het die titel verower vir die lewende wese met die grootste testes in verhouding tot sy liggaamsgewig. Wag vir dit…. ‘n volle 13.8%! And you thought YOU had balls?

Om dit bietjie in verhouding te plaas… stel ‘n 90kg man voor – met ‘n stel 12kg balle (letterlik) so groot (er) soos verjaarsdag-balonne (die groottes). Wys jou maar net weer die wondere van die skepping – die feit dat alle lewende wesens nie dieselfde verhouding-samestelling het nie.

Ek kan aan verskeie, uuuhhhmmm, ongemaklike breinknope dink. Logistiek. Vervoer. Sekuriteit.

Ek meen, picture ‘n paar “Pamela-Andersons”….. nee, liewer nie.

14 Responses to “O Kriek!”

  1. ekisanna November 10, 2010 at 8:31 vm #

    Anna se nooiensvan was hoeka Kriek en nou verstaan sy haar broers sommer baie beter!😳:mrgreen:

  2. Marius November 10, 2010 at 8:38 vm #

    ander interresante ding van die gedierte – sy ore sit in sy kniee , as jy sy bene afsny en hom skrikmaak – hoor hy jou nie – en skrik dus nie – en spring nie weg nie ….

  3. Xena Phoenix November 10, 2010 at 8:45 vm #

    😆 😆
    😉 Dink so daar aan – as jy iemand die duiwel in maak is daar ‘n groter teiken om van scramble eiers te maak.

    • demoerin November 10, 2010 at 9:07 vm #

      Dis die “Sekuriteit” probleme😆

  4. Dellie November 10, 2010 at 9:07 vm #

    😆 Ek weet nie of ek hom moet jammer kry, of bewonder nie …

  5. leonvonmoltke November 10, 2010 at 2:01 nm #

    Dit kan seer raak!😉

  6. Charms November 10, 2010 at 2:39 nm #

    Liewe land, hy moet dan goeie balans hê om regop te bly😉

    • Marius November 11, 2010 at 11:29 vm #

      daai “n” van balans hierbo by Charms se komment is BAIE belangrik …. !!

      • demoerin November 11, 2010 at 1:11 nm #

        Bwaahahahahaaha…skerp!

      • Charms November 11, 2010 at 1:14 nm #

        😆 Gelukkig kan ek spel.

  7. hx November 11, 2010 at 10:54 vm #

    haha, imagine net…wonder of die grootte ook die pyndrempel bepaal as iets hard met dit kennis maak?

    -dankie, dit is vlymskerp!

    • demoerin November 11, 2010 at 1:12 nm #

      **cringe** aan die blote gedagte.

  8. rosalindreloaded November 11, 2010 at 4:58 nm #

    Altyd gedog dit is die mens!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: