Vrydagskool….Meriete

10 Dec

Skool vir 2010 het sy gat gesien. Aan die einde van die jaar word rapporte uitgedeel… party kinders kry dalk sertifikate vir prestasies of erekleure om op jou baadjie vas te stik.

Ons lees elke dag koerante, kyk nuus of die sport. Ons werk saam met mense, ons werk vir mense of het dalk mense wat vir ons werk. Vandag kyk ons na meriete. As jy nou in beheer was van een van hierdie mense se bonus…. aan wie sal jy NIE ‘n bonus goedkeur hierdie jaar nie… met ander woorde – Monumentale FAIL….

11 Responses to “Vrydagskool….Meriete”

  1. Xena Phoenix Desember 10, 2010 at 10:09 vm #

    Ek dink nog

  2. ekisanna Desember 10, 2010 at 10:51 vm #

    Nee man DMI, wil jy nou he ek moet afgedank word of toegesluit word. Ander mense wat saam met my werk lees ook hier en hulle dra nogal stories aan… nee wat!, ek hou eerder my mond dan bly hy heel. :mrgreen:

  3. Girl van die Suburbs Desember 10, 2010 at 11:00 vm #

    Wat dink jy is Malema se xmas bonus❓

    • BB Desember 10, 2010 at 2:02 nm #

      ‘n geraamed Matrieksertifikaat met regstellende aangepaste punte??😆

      • BB Desember 10, 2010 at 2:02 nm #

        *tsk* geraamde

      • Girl van die Suburbs Desember 13, 2010 at 7:20 vm #

        Sal my nie verbaas nie… Hy is hoeka te stil na my sin!😉

    • demoerin Desember 10, 2010 at 2:37 nm #

      ‘n Rooi narneus?

  4. BB Desember 10, 2010 at 2:01 nm #

    Wens my nou maar geluk, ja? Ek het sopas St 6 eeehhhmmmm Gr 8 geslaag!! Ek’s op vol spoed – om vir die 4de keer my Hoërskool-loopbaan te voltooi.:mrgreen: So, ek reken ek moet ‘n bonussie kry😕

    • demoerin Desember 10, 2010 at 2:37 nm #

      Ek reken ook so. Baie geluk aan daardie kant!!

  5. Son Desember 12, 2010 at 8:16 nm #

    Nee hel, ek word klaar aangesien as ‘n heks op ‘n besem! ‘n Stil bek bly ‘n heel bek😈

  6. Monex Investigation Desember 15, 2010 at 3:42 nm #

    Die belangrikste vaardigheid van ons lewe is dikwels vir ons ook die moeilikste ons vermo om met ander mense oor die weg te kom. Hoe gaan jy hierdie week jou verhouding met die mense rondom jou verbeter? Hoe meer ek met mense werk hoe liewer raak ek vir my hond is die weeklaag van menige persoon wat met die publiek moet werk.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: