WEW…03.01 van 2011

3 Jan

Ek wonder hoekom ek moet werk, as dit veronderstel is om vir die voëls te moet wees?

13 Responses to “WEW…03.01 van 2011”

  1. ekisanna Januarie 3, 2011 at 9:31 vm #

    Soos my ou Moeder sou se: “Wil eet, moet werk”. “SUG!”

  2. toortsie Januarie 3, 2011 at 12:23 nm #

    seker dat die voëltjie kan vlieg na sy vakansiebestemming wanneer daardie dag kom???

    • demoerin Januarie 4, 2011 at 8:48 vm #

      Mmmm, ek droom al van hangmatte, palmbome en blou see….

  3. BB Januarie 3, 2011 at 2:36 nm #

    Attitude change imminent: Voëls werk, want hulle kán… en met elke liewe breek wat hy vat so tussen nesbou en wurmpies soek en luise onder die vere uitkrap en kos uit die kieste spoeg virrie kleinspan, sing hy sy longe los. Ek wéét dis soms om van naar te word – al daai vreugde. Maar iets moet ons seker iewers daaruit leer…😕
    Dit dan my profound bydrae tot jou dieper versugting om nog oppie couch te lê en blomkool-blomkool speel:mrgreen:

    • demoerin Januarie 4, 2011 at 8:56 vm #

      Yip, minder kla en meer tevrede wees.

  4. rosalindreloaded Januarie 3, 2011 at 4:32 nm #

    Ek wonder hoekom ek moet werk as dit vir die miere is….Dit is die Groot Vraag.

    • demoerin Januarie 4, 2011 at 8:56 vm #

      Miere is nog erger as voëls – hulle werk HARD!

  5. Vlam Januarie 3, 2011 at 5:26 nm #

    I owe, I owe, its off to work I go! :mrgreen:

    • demoerin Januarie 4, 2011 at 8:58 vm #

      Dis seker nie so bad nie.. la la la la.. Shosholoza…

  6. Son Januarie 3, 2011 at 10:22 nm #

    Feit 1 – Jy moet werk.
    Feit 2 – Werk is vir die voëls.
    Gevolgtrekking – Jy is ‘n voël😆

    • demoerin Januarie 4, 2011 at 8:57 vm #

      Kan ek nie eerder ‘n sloth wees nie?

  7. Xena Phoenix Januarie 4, 2011 at 9:23 vm #

    Ek dink dit is n kombinasie tussen swak beplanning en om n sucker te wees.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: