WEW…(3.67×3) van (12,066/6)

11 Jan

Ek wonder hoekom haarkappers oorwegend in swart geklee is?

Ek wonder of mens regtig onopgevoede hooligans by ‘n universiteit moet toelaat?

Ek wonder hoe tienduisende matrieks skielik universiteitstoelating kry, as hulle Graad 11 punte by verre nie goed genoeg was nie?

Ek wonder hoekom Jozi, die rykste metropool in die land, die enigste een is wat sit met tientalle verkeersligte buite werking?

Advertisements

18 Responses to “WEW…(3.67×3) van (12,066/6)”

  1. BB Januarie 11, 2011 at 8:32 vm #

    Jy was een van daai kinders wat sy ouers moeggevra het toe jy klein was, nê?? :mrgreen:

  2. toortsie Januarie 11, 2011 at 8:34 vm #

    Al wat ek weet…. van wonder gaan die son onder…!! lekker dag

  3. Xena Phoenix Januarie 11, 2011 at 9:52 vm #

    Intelligente mense wonder maar . . .

    Ek dare jou om die volgende haarkapper wat jy sien te vra. Ek dink dit is dalk makliker, daar is mos ‘n aanname dat almal altyd swart klere het.

    Ek dink as Jozi minder vet katte voer, sal daar dalk meer geld wees vir verkeersligte.

  4. Jan Twak Januarie 11, 2011 at 9:59 vm #

    1) Haarkapsters kom van Gifappeltjie -of Blommeland. Hulle trek maar so aan.

    2)Natuurlik, waar dink jy kom al die opgevoede hooligans in ons land vandaan?

    3)Deur die ingryping van die opgevoede hooligans.

    4)Jozi is die rykste metropool in die land want hy spaar baie deur nie sy verkeersligte instand te hou nie.

    • BB Januarie 11, 2011 at 10:32 vm #

      Dat so ‘n brein moet vort… eeehhhhmmmm vrot :mrgreen:

    • demoerin Januarie 11, 2011 at 12:34 nm #

      😆 Jinne maar jy is slim.

  5. BB Januarie 11, 2011 at 10:33 vm #

    Ekskuus tog, maar ek dra ook omtrent 95% van die tyd swart.
    Ek wonder of ek eintlik ‘n haarkapper is? 🙄

    • demoerin Januarie 11, 2011 at 12:35 nm #

      Bwahahaha… ek dink die antwoord lê in hoeveel tyd jy met jou hare doen spandeer?

      • Son Januarie 11, 2011 at 3:55 nm #

        Ja BB – ons is undercover haarkappers 😆

        Nee DMI – dis juis – diemechanic se kar is altyd stukkend, so ons undercover haarkappers se hare is altyd deurmekaar 😉

        O ja, die antwoord op jou vrae – dis Suid-Afrika

  6. toortsie Januarie 11, 2011 at 2:13 nm #

    BB, dalk het jy verskuilde talente???

  7. netjane Januarie 11, 2011 at 3:05 nm #

    Re punt 4: ek wonder hoeveel keer ek nog gaan stilbly as Liefie verklaar dat Kaapstad “nooit” verkeersligte gehad het wat nie werk nie.

    • Son Januarie 11, 2011 at 3:56 nm #

      Jane – jy moet maar swyg – want Liefie is reg 😈

  8. Andrew Januarie 12, 2011 at 10:54 vm #

    “Ek wonder of mens regtig onopgevoede hooligans by ‘n universiteit moet toelaat?”

    Ek wonder ook … check hierdie twee slim koppies:

    http://www.news24.com/SouthAfrica/News/Duo-held-for-burning-principals-office-20110112

    • demoerin Januarie 12, 2011 at 2:35 nm #

      En hulle is al klaar 18 en 19…. nog in Gr 10 en 11.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: