Vrydagskool…Tegnologie

14 Jan

Tegnologie is ‘n bliksem.

12 Responses to “Vrydagskool…Tegnologie”

  1. Jan Twak Januarie 14, 2011 at 1:59 nm #

    Volpunte!

  2. BB Januarie 14, 2011 at 2:21 nm #

    ‘Hulle’ sê: An idiot with access to technology is just a faster, better idiot😕

  3. BB Januarie 14, 2011 at 2:22 nm #

    ‘Hulle’ sê ook: Tegnologie het die raklewe van ‘n piesang🙄

    • Son Januarie 14, 2011 at 3:04 nm #

      Woolworths piesangs het nogal ‘n laaaaang raklewe😉

  4. BB Januarie 14, 2011 at 2:24 nm #

    …en Karl Marx het gesê: “The production of too many useful things results in too many useless people.”

  5. BB Januarie 14, 2011 at 2:25 nm #

    Ek sê: Embrace daai bliksem! Hoe anders sou ons JOU ooit raakgeloop het ini lewe, hm?:mrgreen:

    • demoerin Januarie 17, 2011 at 7:20 vm #

      Dis ook waar BB, die bliksem is eintlik as jy sonder dit sit vir ‘n dag of twee, dit voel of jou arms afgekap is.

  6. toortsie Januarie 14, 2011 at 9:08 nm #

    Tegnologie is so lekker…. hoekom het ek dit OOIT toegelaat in my lewe???

  7. koeksister Januarie 15, 2011 at 10:33 vm #

    Tegnologie is ‘n lekker bliksem, wonder hoe het ek ooit daarsonder gelewe?? Wens ek kan weer gebore word, want ek wil nie uitlose op future tegnologie nie🙂

  8. BB Januarie 17, 2011 at 8:37 vm #

    Tegnologie is soos ‘n man – can’t seem to be able to live with it… sure as heel don’t wanna live without it…:mrgreen:

  9. Charms Januarie 26, 2011 at 2:37 nm #

    Amen!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: