Vrydagskool…Surprise!

4 Feb

Skool is toe vandag – Die Skoolhoof verjaar:

Happy Birthday to ME, Happy Birthday to ME…..

May I have a nice day!

10 Responses to “Vrydagskool…Surprise!”

  1. Plein Februarie 4, 2011 at 7:46 vm #

    Happy happy Mr Awsomeste!

  2. BB Februarie 4, 2011 at 8:17 vm #

    Ek het gewéét ons moet iets in common hê! Jy isse Aquarius!! Whoop-whoop!! Baie baie geluk met die herdenking van jou geboortedag!! Die volgende lucky piepols deel dit met jou: Charles Lindbergh, Alice Cooper😯 , Natalie Imbruglia en Dan Quayle – maar daar’s NET EEN Demoerin👿 !!
    Here’s to your next 365 day trip around the sun!! Have a safe ride!!
    BBx

  3. Gogga Februarie 4, 2011 at 9:47 vm #

    ……..veels geluk liewe maaitjie omdat jy verjaar………
    Dis wat mens mos sin as iemand nog jonk is.

    hoop jy verjaar sommer vir nog baie jare en laat elke dag so super is soos jy verdien.

  4. Xena Phoenix Februarie 4, 2011 at 11:27 vm #

    Om nogal saam met Alice Cooper te verjaar!

    Baie geluk met jou verjaarsdag. Ek weet dit is n groot jaar wat op jou wag, maar ek hoop dit oortref jou stoutste verwagtinge

  5. Son Februarie 4, 2011 at 3:06 nm #

    Verjaar jy nou lekker saam met my meisiekind! Geniet dit en party tot die koeie huis toe kom!

  6. parkes1 Februarie 4, 2011 at 4:34 nm #

    Happy Birthday to you, Happy Birthday to you!!!
    Geniet die dag!!!
    My beurt is sondag die 6de

  7. toortsie Februarie 5, 2011 at 6:51 vm #

    en voor jy WEER verjaar, wil ek ook net sing: Lekker verjaar, ou maat!! Hoop jy het ‘n heerlike naweek

  8. boerinballingskap Februarie 6, 2011 at 8:44 vm #

    Geluk!🙂

  9. demoerin Februarie 7, 2011 at 8:16 vm #

    Dankie vir al die goeie wense mense!

  10. Charms Februarie 7, 2011 at 6:07 nm #

    😳

    Jammer dis ‘n bietjie laat, maar baie baie geluk met jou verjaarsdag en ek glo jy het ‘n fantastiese dag gehad.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: