WEW….(2.34 x 3) van 8044/(2^2)

7 Feb

Dis nie die eerste keer wat Jacob Zuma die kerk en/of Christenskap by sy blah blah praatjies insleep nie. Ons gesels gister hieroor.

As dit vir JZ en die ANC werk, verdien hy eintlik ‘n prys. Wat my egter laat wonder is watter tipe persoon val vir sulke praatjies? Kan daar REGTIG kiesers wees wat glo dat die ANC jou ‘n free entry vir die hemel bied?

11 Responses to “WEW….(2.34 x 3) van 8044/(2^2)”

  1. Xena Phoenix Februarie 7, 2011 at 11:06 vm #

    Aangesien die massas die ANC in bewind hou, kan ek net wonder wat hulle oortuig om die ANC te stem. Daar is mense wat enige iets glo mits jy die hemel daaraan koppel, dus sal dit my wragtig nie verbaas as hulle nou sal omdraai en ANC stem nie. Veral as een of ander predikant Zuma beaam.

    • toortsie Februarie 7, 2011 at 12:23 nm #

      Wel, dis die heel maklikste manier wat ek NOG gehoor het om daar te kom….

    • demoerin Februarie 8, 2011 at 9:53 vm #

      Gelukkig lyk die SACC aan hulle nagmaalwyn vestik het.

  2. rosalindreloaded Februarie 7, 2011 at 2:04 nm #

    “Daar is mense wat enige iets glo mits jy die hemel daaraan koppel”– dit is inderdaad waar, vir baie mense.

  3. Son Februarie 7, 2011 at 4:18 nm #

    Wel, met alle respek – as die ANC nog die hemel ook gaan oorneem, gaan ek eerder hel toe, want dan kan dit wragtig nie erger daar gaan nie👿

    • demoerin Februarie 8, 2011 at 9:53 vm #

      Hehehehehe… imagine die chaos

  4. BB Februarie 8, 2011 at 8:25 vm #

    Die meerderheid mense in Afrika glo ook dat mens stemreg kan eet…😦

    • demoerin Februarie 8, 2011 at 9:54 vm #

      En die leiers glo mens kan leë beloftes eet en in leë beloftes bly.

  5. boerinballingskap Februarie 8, 2011 at 11:54 vm #

    Die hartseer is dat die ongesofistikeerde kieserskorp in SA eintlik sulke stories glo…anders sou Zuma dit immers nie dit gese het nie.

    • demoerin Februarie 9, 2011 at 7:26 vm #

      Baie hartseer om te dink dat dit so maklik is om iemand ‘n rat voor die oë te draai, net omdat jy “gestruggle” het.

  6. Charms Februarie 8, 2011 at 2:47 nm #

    Ongelukkig is daar wel mense wat dit gaan glo.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: