Vrydagskool…In Reverse

4 Mar

Soos julle almal seker nou al weet, is ek bietjie van ‘n feitvraat… OK, bietjie baie sal ek erken.

Vandag gaan ons so bietjie die klaskamer omkeer, letterlik in reverse gooi. Ek is seker daarvan julle almal weet baie van baie dinge wat ek niks van weet nie.

Vandag gaan ek julle vra om my, en ons medeklasmaats ‘n bietjie te onderrig….

Iets interessants onlangs gelees? ‘n Interessante of mooi musiekvideo raakgekyk op Youtube? Dalk ‘n naam raakgelees uit ons land se kleurvolle geskiedenis (gekskiedenis?)…. Gooi ‘n woord of ‘n link hier, en versprei jou kennis! (Ons sal self gaan google😆 )

12 Responses to “Vrydagskool…In Reverse”

    • demoerin Maart 4, 2011 at 9:23 vm #

      WOW dit is cool. Ek het nooit geweet daar is hierdie stuk platinum in ‘n kissie wat die offisiële “1kg” is nie.

    • demoerin Maart 4, 2011 at 1:32 nm #

      WOW…18 miljoen sites? Good Golly!

  1. TJILL Maart 6, 2011 at 12:00 nm #

    wat van… http://www.tjill.co.za =)

    • demoerin Maart 7, 2011 at 7:29 vm #

      Mmmmm, tjill lyk definitief nie na ‘n klomp tjoll nie.

  2. Joh Maart 7, 2011 at 7:22 vm #

    APOD – die (fisiese) heelal is ongelooflik groot.

    http://apod.nasa.gov/apod/astropix.html

    • demoerin Maart 7, 2011 at 7:32 vm #

      Baie cool link, en dan kan ek sommer elke dag nuwe feite kry!

    • demoerin Maart 8, 2011 at 11:58 vm #

      Daai ou wat loop laat my dink aan Forest Gump.

  3. Xena Phoenix Maart 8, 2011 at 6:21 nm #

    Nog ‘n diereaktivis wat nie mooi na hulle bont varkie kyk nie.

    http://www.nuus24.com/Motors/Nuus/Peta-verwyder-spinnekoppe-in-ruil-vir-Mazdas-20110308

    • demoerin Maart 9, 2011 at 8:12 vm #

      Klink na ‘n slim plan om ‘n kar verniet te kry. Wie gan weet of die spinnekoppe verwyder en vrygelaat is?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: