WEW…(2^3)+.03 van ((1005.5×4)/2)

8 Mar

Dink braaivleisvuur.

Dink vuurhoutjies. 

Dink kaggelvuur.

Dink vergrootglas. 

Dink kampvuur.

Ek wonder waaruit spruit ons bekoring? Is dit ingebore in ons DNA?

3 Responses to “WEW…(2^3)+.03 van ((1005.5×4)/2)”

  1. toortsie Maart 8, 2011 at 1:22 nm #

    Dis in ons gene!! Jy kan die man uit Afrika haal, maar jy sal nooit Afrika uit die man kan haal nie! Ruik jy hoe lekker ruik daai braaivleisrook???? man, nou het jy my net lus gemaak!!

  2. Xena Phoenix Maart 9, 2011 at 1:36 nm #

    Elke kultuur word deur vuur gefassineer. Dalk omdat dit noodsaaklik vir lewe was op ‘n stadium en oorlewing het dit nog nie uit ons gehaal nie.

  3. demoerin Maart 10, 2011 at 7:30 vm #

    En dis mooi😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: