Vrydagskool…Merk die Verskille

11 Mar

Speel mense nog die merk die verskille speletjie?

Ek hou nogal van Idols kyk. Steven Tyler is mos die nuwe judge in Simon se plek, en ek dink nogal hy doen ‘n goeie job. Maar van die begin van die nuwe American Idol seisoen af pla iets my…. hy lyk so bekend.

Toe sien ek Linda Hamilton speel in die Chuck reeks, en ek dink dit goed om ‘n kiekie van haar te gaan google… uit die dae toe sy gesien was as een van die Top10 “lookers” op die silwerdoek…. en wat kry ek toe?

Ek sweer hulle het ‘n Steven Tyler masker gebruik vir die Beast…. Raaisel Opgelos. Nou kan ek weer slaap in die aand😆

8 Responses to “Vrydagskool…Merk die Verskille”

  1. toortsie Maart 11, 2011 at 8:31 vm #

    ‘n Mens kan nie help hoe jy lyk nie…. maar hell! Hy is lelik~! (as my dogter my nou hoor is ek in die moeilikheid want ek laat nie toe dat iemand so iets sê nie!!)

    • demoerin Maart 11, 2011 at 1:18 nm #

      Ek dink daar is ‘n verskil tussen so gebore, en so gemaak.

  2. PlaasJuppie Maart 11, 2011 at 9:16 vm #

    Second floor. Hardware, Childrens wear, ladies lingerie.
    Oh! Good morning mister Tyler…

    Vader tyd (met bietjie hulp van sex drugs & rock and roll) spaar niemand nie.

  3. Gogga Maart 11, 2011 at 10:08 vm #

    Ek dink hy en Joan Rivers het dieselfde dokter. haar makeup is net beter gedoen.

    • demoerin Maart 11, 2011 at 1:16 nm #

      Ja nee, sy het ook een van daai gogga-maak-vir-baba-bang mombakkies op.

  4. Xena Phoenix Maart 11, 2011 at 1:02 nm #

    Jikes!!!!

  5. Gogga Maart 11, 2011 at 10:49 nm #

    Hey! gogga het niks gedoen nie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: