Heimweë

3 Mei

Dit is goed om somtyds met hartseer iets, iemand of ‘n plek agter te los. Mens kan altyd met ‘n tikkie heimweë na jou foto’s kyk, en uitsien na die weersiens. Die weersiens is dan altyd net soveel meer spesiaal…. totsiens See, tot volgende keer.

Advertisements

8 Responses to “Heimweë”

  1. BB Mei 3, 2011 at 11:59 vm #

    Issit nie?! Daai foto’s is soooo special. En die saamkyk daarna… partykeer sit in Sondagoggend vroeg in die bed mette beker boeretroos en dan blaai ons weer deur die memories. Ons ken nogal daai nostalgie gevoel – onthou jy nog’s. En die see, veral die see doen daai ook vir ons in a big way!
    Welkom terug! Bly julle is veilig!

  2. Son Mei 3, 2011 at 6:39 nm #

    Daar is min dinge so hartseer as om weg te ry van jou kind af nie 😦

    • klippie Mei 3, 2011 at 7:21 nm #

      Ek stem. En wanneer hulle by jou gekuier het, voel nie net die huis nie, maar ook jou hart sommer leeg.

      • demoerin Mei 4, 2011 at 7:38 vm #

        Maar dit skep ook die geleendheid vir die uitsien na die weersiens.

  3. toortsie Mei 3, 2011 at 8:31 nm #

    Ek LIEF die see. ja ek lief dit. Moet dit baie gereeld sien, anders raak ek depressief.
    So bly jy het dit geniet.

    • demoerin Mei 4, 2011 at 7:37 vm #

      Daar is darem maar niks lekkerder as om aan die slaap te raak, en weer wakker te word met die see in jou ore nie.

  4. Vlam Mei 4, 2011 at 1:46 nm #

    Bly jy’s veilig terug, DMI! 😉
    Dis lekker om met ‘n goeie gevoel terug te dink (en te kyk) na magical tye. In die ratrace en stryd om oorlewing, hou dit mens aan die gang.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: