Onthou Jy? Harry & Sally

5 Mei

Hierdie is die eerste aflewering van die nuwe, Onthou Jy?, kategorie.

Onthou Jy? gaan ons terugneem op ‘n reis na gunsteling fliektonele. Dit mag dalk snaaks gewees het, of hartseer, of skokkend – maar hulle het definitief die tonge los gehad…

Advertisements

6 Responses to “Onthou Jy? Harry & Sally”

  1. Xena Phoenix Mei 6, 2011 at 6:07 vm #

    Eerlik waar voor my tyd. Ek het nog nooit eers die fliek gesien nie.

  2. BB Mei 6, 2011 at 3:19 nm #

    Jy ken my mos nou al… ek is veels te konserwatief om my uit te laat oor H & S 😳 – en boonop het jy self te min geskryf… hoe gaan dit nou lyk as my kommentaar langer as jou inskrywing is, hm? 🙄

    • demoerin Mei 9, 2011 at 9:10 vm #

      Ag Beebs….jy kan mos skryf soveel jy wil!

  3. meermin Mei 11, 2011 at 7:36 vm #

    Onthou so iets, maar het die movie nog noooooit gekyk nie!!

  4. Charms Mei 12, 2011 at 2:31 nm #

    “I want what she’s having” – priceless 🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: