WEW….09.05 van 2011

9 May

Ek weet dit is eintlik nie snaaks nie, maar ek wonder:

Gaan die 2011 Munisipale Verkiesing bekend staan as die Toilet Verkiesing?

13 Responses to “WEW….09.05 van 2011”

  1. Xena Phoenix Mei 9, 2011 at 10:16 vm #

    Wel ja, almal gaan soek net na oop toilette, maar niemand doen moeite om dit toe te maak nie.

    • demoerin Mei 10, 2011 at 7:38 vm #

      Presies…eweskielik weet die ANC nie daarvan nie – en dit sê meer as die feit dat die toilette onbeskut is!

  2. Celia Neveling Mei 9, 2011 at 1:08 nm #

    Dit wys jou hoe diep in die moeilikheid ons is…

    • demoerin Mei 10, 2011 at 7:38 vm #

      Daar is soveel meer gepaste woorde in hierdie geval as net “moeilikheid”😆

  3. leonvonmoltke Mei 9, 2011 at 2:57 nm #

    10/10!!

  4. Son Mei 9, 2011 at 4:44 nm #

    Gaan maar ‘n k@kkerige verkiesing wees😆

    • demoerin Mei 10, 2011 at 7:39 vm #

      😆 Moet maar hoop die Kaapse Dokter steek nie op nie!

  5. BB Mei 10, 2011 at 7:15 vm #

    Do you know Jack Schitt??

    Jack Schitt is the only son of Awe Schitt and Oh Schitt. Awe Schitt, the fertilizer magnate married Oh Schitt, the owner of the “Knee Deep Schitt Inn.” Jack Schitt married Noe Schitt and they produced six children.

    Holy Schitt, their first, passed on shorty after childbirth. Next came twin sons, Deep Schitt and Dip Schitt, two daughters, Fulla Schitt and Giva Schitt, and another son Bull Schitt. Deep Schitt married Dumb Schitt, a high school drop-out. Dip Schitt married Lotta Schitt and they have a son, Chicken Schitt. Fulla Schitt and Giva Schitt married the Happens Brothers. The Schitt-Happens children are Dawg Schitt, Byrd Schitt and Horace Schitt.

    Bull Schitt just married a spicy number, Pisa Schitt, and they are awaiting the arrival of Baby Schitt.

    NOW YOU KNOW JACK SCHITT!
    :mrgreen:

    • demoerin Mei 10, 2011 at 7:40 vm #

      Bwahahaha
      So waar en gepas op soveel vlakke!

  6. Vlam Mei 11, 2011 at 12:28 vm #

    Wel, einde ten laaste begin die belangrike goed – soos toilette – ‘n rol speel. If nothing else… 😉

  7. meermin Mei 11, 2011 at 7:37 vm #

    K@kkerige spul ……… kyk net hoe dryf al die drolle ….😉 EISH!!!

  8. toortsie Mei 11, 2011 at 7:40 vm #

    :mrgreen:

  9. Charms Mei 12, 2011 at 2:40 nm #

    Dit laat ‘n mens wens jy kan ‘n ketting trek en ontslae raak van party drolle👿

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: