Eendag, nie so lank gelede nie…..

6 Jun

…. is kleine Prinses Lisa gebore op 31 Mei 2011 om 20:12pm (want wie wil nou wag tot 1 Junie as jy op 31 Mei kan verjaar?) Sy was 48cm lank en het 2.88kg geweeg, en sy was pragtig perfek.

Baie dankie vir al die mooi wense, en ek het geen rede om te dink dat hulle nie almal waar sal word nie.

13 Responses to “Eendag, nie so lank gelede nie…..”

  1. Xena Phoenix Junie 6, 2011 at 1:30 nm #

    Baie baie geluk, koning Demoerin

    Sy is opvreetbaar cute

  2. Wip Junie 6, 2011 at 1:38 nm #

    Baie geluk aan Pappa en Mamma, sy is pragtig!

  3. Son Junie 6, 2011 at 2:55 nm #

    Ek wil nou nie skinder nie, maar sy lyk vir my al te veel na haar pa😉

  4. parkes1 Junie 6, 2011 at 3:47 nm #

    Te Pragtig, ek stem lyk soos haar Pa

  5. Joh Junie 7, 2011 at 6:37 vm #

    Baie geluk. Voorspoed en vrede vir julle hele gesin.

  6. BB Junie 7, 2011 at 7:50 vm #

    Nogal so op Republiek Dag, né?!
    Baie BAIE special!!

  7. demoerin Junie 7, 2011 at 9:05 vm #

    Dankie julle. Sy is te oulik en verskriklik soet.

  8. boerinballingskap Junie 7, 2011 at 12:47 nm #

    Geluk!

  9. Dellie Junie 8, 2011 at 10:09 vm #

    Sy is pragtig, en ek kan beslis pa se trekke in haar sien😉

  10. Charms Junie 9, 2011 at 4:22 nm #

    Baie welkom Lisa! Jou Mamma en Pappa is so baie gelukkig om so ‘n oulike dogtertjie ryker te wees.

  11. turksvy Junie 10, 2011 at 7:59 vm #

    Aaaawww…baie sweet, DMI!
    En baie geluk, nou begin die mees rewarding, uitmergelende, fantastiese rollercoaster ride van jou lewe! 😉

  12. Pikkelik Junie 10, 2011 at 10:37 vm #

    Mooiste mooi ever!!!! Wat ‘n onbeskryflike voorreg!

  13. Anna Junie 14, 2011 at 8:51 nm #

    Ai Demoerin, ek kuier maar min hier deesdae en daar mis ek toe hierdie grootse gebeurtenis met ‘n hele 15 dae. Vergewe tog asseblief. Baie geluk en ek bid vir julle almal net die beste van alles toe.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: