Koud en Nat

9 Jun

Rasta sê om te kla oor die koue, nat weer, is soos om te kla dat jou Cessna swaar is op brandstof. Selfs die onvoorspelbare weer het ‘n manier om ons te herinner hoe gelukkig ons is.

4 Responses to “Koud en Nat”

  1. leonvonmoltke Junie 9, 2011 at 2:29 nm #

    Hehehehe, lekker ou een skewe twee😉

  2. Joh Junie 10, 2011 at 7:35 vm #

    Maklik vir ‘n stuk klip om te praat.😉

  3. parkes1 Junie 10, 2011 at 12:43 nm #

    Ek sen nie eers my Blog hierlangsaan nie Sies vir jou!!

  4. Son Junie 10, 2011 at 4:26 nm #

    Ek kla nie meer nie, ek ploeter net voort in die koue. Ek dink my brein is gevries👿

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: