Onthou Jy?….Liewe Heksie

17 Jun

Ek ken nou nog die kenwysie van die kinderreeks wat ons almal vasgenael voor die TV gehad het. Die arme dom Liewe Heksie….

Maar net omdat dit Vrydag is (en ek mag) loer ons vandag na ‘n bietjie meer huidige, en durf ek sê, volwasse, weergawe van Liewe Heksie.

Sit terug, en vergeet daardie sorge vir ‘n paar minute – en LAG saam uit volle bors!

Advertisements

5 Responses to “Onthou Jy?….Liewe Heksie”

  1. murphy Junie 17, 2011 at 10:38 vm #

    Hahahahahahahahahahaha, ek is mal oor Casper.

  2. Son Junie 17, 2011 at 10:53 vm #

    Bwahahaha! Go for it, Heksie!

  3. Charms Junie 18, 2011 at 3:58 nm #

    Hehehehe, lekker lag ek nou.

  4. MaanKind Junie 19, 2011 at 8:33 vm #

    My naam is (inderdaad) Liewe Heksie… Een van my name is Levina

  5. Krista Junie 20, 2011 at 1:13 nm #

    Bwhaaaaaaaahahaha!!!! *giggel* *snork*

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: