Wondere in Size XS

7 Jul

Mens leer daagliks van onvoorwaardelike liefde.

Mens leer dat daar in elke engeltjie, ook ‘n duiweltjie skuil.

Mens leer hoe om onvoorwaardelik vertrou te word.

Mens word daagliks verstom deur die wonderwerkie, wat ‘n klein mensie is.

Advertisements

15 Responses to “Wondere in Size XS”

  1. Xena Phoenix Julie 7, 2011 at 8:14 vm #

    Sy is pragtig! Wat ‘n groot voorreg.

  2. Nilette Julie 7, 2011 at 9:07 vm #

    Ag my jitte!

    Baie geluk aan mamma en pappa met hulle klein prinsessie!

    Kyk net al daai baie hare,…..

    Mag sy julle baie vreugde bring!

  3. Suz Julie 7, 2011 at 10:04 vm #

    Kyk net hoe lekker slaap Lisa. En daardie hare is pragtig.

  4. Plaasjuppie Julie 7, 2011 at 11:56 vm #

    May the wonder never seize

  5. Dellie Julie 7, 2011 at 12:28 nm #

    Aawww sy is SO pragtig! Ek MOET haar net ontmoet voor sy self kan e-mail stuur 😆

  6. parkes1 Julie 7, 2011 at 12:40 nm #

    Ag te oulik!!

  7. turksvy Julie 7, 2011 at 1:05 nm #

    Sweet! 😉

  8. MaanKind Julie 7, 2011 at 1:10 nm #

    Ouma Trisa! Ag my moeder! Ag die lieflike ou dingetjie, ek proe daai wangetjie en ruik daai haartjies!
    Ek sal haar oppas dat jy bietjie kan rus. Gee aan, ek is goed met babas….
    Dis kosbaar verby. A miracle voorwaar.

  9. Son Julie 7, 2011 at 2:47 nm #

    Oooo jinne Maaa! Sy is opvreetbaar mooi! Ek sal ook babysit – net wanneer julle in die Kaap wil kuier – ek is hier!!! O, ek sal haar vrot bederf! 😉

  10. Charms Julie 7, 2011 at 3:35 nm #

    Sy is te pragtig 🙂

    • bileamdonkie Julie 7, 2011 at 4:15 nm #

      Baie mooi klein mensie! Mag sy geseënd en gelukkig al die dae van haar lewe wees! More word my ou bondeltjie 18 jaar oud…

  11. pienkpantoffels Julie 7, 2011 at 4:58 nm #

    Ag dis te cute vir woorde!

  12. demoerin Julie 8, 2011 at 7:46 vm #

    Sy is definitief ‘n wonderlike geskenk.

  13. netjane Julie 13, 2011 at 7:37 nm #

    Cute! Kyk net die hare! Arjun het duidelik ver agter Lisa in die ry gestaan toe hare uitgedeel is.

    Geniet haar.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: