Mooi Bly Mooi…

8 Aug

Seker die mooiste ding wat ek nog ooit op 4 wiele gesien het.

Toyota se FJ Cruiser kom hierdie jaar Suid-Afrika toe.

Ek aanvaar bydraes tot Demoerin-Se-FJ-Cruiser-In-Army-Green-Fonds.

7 Responses to “Mooi Bly Mooi…”

  1. Xena Phoenix Augustus 8, 2011 at 9:58 vm #

    Ek belowe hiermee plegtig as ek dalk dit wen, sal ek dit vir jou gee. My motorhuis skrik hom/haarself dood as die daar verskyn.

  2. turksvy Augustus 8, 2011 at 10:56 vm #

    Ja, army green, sou ek dink. Daai poeierblou pas nou wel by jou blog, maar dis soooo NIE jy nie. 😆

  3. Plaasjuppie Augustus 8, 2011 at 3:11 nm #

    Ek is ‘n traditional old fart. gee my maar eerder net ‘n “gewone” ou Landcruiser

  4. Bileam se Donkie Augustus 8, 2011 at 7:47 nm #

    Ek hoop jou droom word waar,…

  5. Son Augustus 10, 2011 at 1:21 nm #

    Ag helletjie tog DMI – my hart breek. Ek het sopas moes afstand doen van my RunX (sal nog daaroor blog, wil net eers deur die traumaberading kom). Het my flou gesoek vir ander Toyota, maar met beperkte fondse en skelm mense moes ek toe uiteindelik vrede maak met ‘n Opel Astra. Ek moet serious berading kry😦

    • demoerin Augustus 11, 2011 at 7:28 vm #

      Neee Sonnetjie! ‘n OPEL???? Dit bly seker maar A tot B wiele, maar jinne, as mens eers Toyota lief gehad het….

      • Son Augustus 11, 2011 at 5:17 nm #

        Jy moenie nog fok nie DMI! En ek gaan nie eers ekskuus sê vir my taal nie. Ek het nagte gewroeg hieroor en ek doen wat ek moet. Eendag, eendag, sal ek weer ‘n Toy bestuur. Tot dan sal ek respekvol teenoor die Opel wees, want dit het ook ‘n hart😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: