Rasta sê…oor Parties

10 Aug

Rasta sê dat om ‘n miljoenrand partytjie vir ‘n terminaal sieke te hou, gaan niks aan sy lot verander nie…

Rasta voel dieselfde oor Jeugdag en Vrouedag partytjies.

6 Responses to “Rasta sê…oor Parties”

  1. MaanKind Augustus 10, 2011 at 8:52 vm #

    Rasta is ‘n wyse mens…

  2. Xena Phoenix Augustus 10, 2011 at 9:45 vm #

    Baie goeie punt.

  3. Pikkelik Augustus 10, 2011 at 10:22 vm #

    Slim Rasta!

  4. Son Augustus 10, 2011 at 1:26 nm #

    Rasta vir President!!!

  5. Bileam se Donkie Augustus 11, 2011 at 8:40 vm #

    Ja nee, Rasta en die ander Mbeki kan maar die land oorvat!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: