Toets Geslaag….

5 Sep

Om vir meer as ‘n week nie op Facebook in te gaan nie….

Het nie my dood veroorsaak nie…

Het nie die wêreld tot ‘n einde laat kom nie.

10 Responses to “Toets Geslaag….”

  1. Plaasjuppie September 5, 2011 at 8:15 vm #

    Het my profiel so drie maande terug heeltemal delete. Ek is ook nog hier…

  2. MaanKind September 5, 2011 at 9:17 vm #

    Weet jy ek sou bitter swaarkry. Hierdie week toe ek so siek was was dit my enigste afleiding/pret/support. As ek werk en besig is, is ek nie afhanklik daarvan nie. SOms ontvlugting ja.

  3. leonvonmoltke September 5, 2011 at 9:23 vm #

    Haai, daar is actually ‘n 3D lewe daar buite😉

  4. toortsie September 5, 2011 at 9:50 vm #

    Ek loer ook darem baie graag op fb. Dis my bewys dat daar iewers in die buitewêreld regtige mense is wat lewe en kan praat! Anders is dit net ek en die wal waarteen ek vaskyk… shame.

  5. Xena Phoenix September 5, 2011 at 11:19 vm #

    So 2 jaar terug het ek my aptyt vir FB verloor. Loer nog daar, maar reageer bitter min op enige iets. Ek kan net my kop skud vir die nuwe gier om te vertel waar jy op ‘n spesifieke oomblik is.

    Hoe gaan dit met Lisa?

  6. Charms September 5, 2011 at 2:42 nm #

    Ongelukkig gaan ek daardie toets dop😯

  7. demoerin September 5, 2011 at 2:44 nm #

    Was maar net ‘n toets vir myself😆
    Ek hou daarvan om foto’s te kyk, en foto’s te deel, veral met vriende wat jy nie gereeld sien nie, of wat vêr is.

  8. Son September 5, 2011 at 3:11 nm #

    Ek dink as mens weet jou lewe is gebalanseer, m.a.w. jy doen net so baie REGTE lewe as FB lewe, dan hoef jy nie te worry nie🙂

  9. Emil September 5, 2011 at 4:42 nm #

    Ek het al laasjaar my profiel finaal ter aarde bestel. Daar het niks gebeur nie.

  10. Plein September 5, 2011 at 4:51 nm #

    Ek was vyf minute terug op Facebook. Dit het nie my dood veroorsaak nie. Dit het ook nie die wereld tot n einde laat kom nie. Hehe. Ek geniet om almal se photies te sien en myne te deel, en daar is gereeld n grappie of twee wat my op die grond laat rondrol. En hoe anders gaan ek verjaarsdae onthou

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: