Ontmoet vir Bokang

8 Sep

Ontmoet vir Bokang Montjane….ons huidige Mej Suid-Afrika wie ons in die Mej Heelal kompetisie eersdaags gaan verteenwoordig.

Dit is die eerste jaar wat ‘n finalis met stemme van die publiek af , met ‘n kortpad in die semi-finaal kan opeindig.

Om te stem is maklik – en jy doen dit hier.

Toe Toe! Gaan stem vir ons girl! En gaan reguit na Suid-Afrika toe! Moenie dat jou aandag afgelei word nie!

5 Responses to “Ontmoet vir Bokang”

  1. leonvonmoltke September 8, 2011 at 8:15 vm #

    Solank sy net nie ‘n politikus word nie!

    • Jan Twak September 9, 2011 at 11:08 vm #

      Hulle trou gewoonlik met politikusse

  2. turksvy September 8, 2011 at 10:49 vm #

    ok, baas…. :mrgreen:

  3. Son September 8, 2011 at 4:20 nm #

    Sal nog eers bietjie moet slaap hieroor😈

  4. Xena Phoenix September 9, 2011 at 9:38 vm #

    Ek hoop die stemme word as persentasie van die bevolking uitgedruk.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: