WEW….05.10 van 2011

5 Oct

Ek wonder hoekom ander idiote, jou intelligensie onderskat en glo jy is ook breinsgestrem?

Kyk nou maar na die Dalai Lama saga; ons almal weet die gesloer rakende die VISA is omdat die SA regering nie op China se tone wil trap nie. Hoekom sê die regering dit nie net vir ons nie? ‘n Halfgebakte verskoning laat jou net nog meer na ‘n idioot lyk.

9 Responses to “WEW….05.10 van 2011”

  1. murphy Oktober 5, 2011 at 10:28 vm #

    Eerlikheid is ‘n skaars ding in die regering. Hierdie ge-rondtrippel is besig om almal heeltemal uit te put. Kan nie meer lank so aangaan nie.

    • demoerin Oktober 6, 2011 at 8:57 vm #

      Eerlikheid en Verantwoordelikheid blyk ‘n algemene probleem te wees deesdae.

  2. Xena Phoenix Oktober 5, 2011 at 11:12 vm #

    Ek het iewers iets gesien van dat dit nie Binnelandse Sake se skuld is dat die Dalai Lama nie kom nie. Hy het glo uit vrye wil besluit hy kom nie meer nie. 🙄 That’s their story they are sticking with.

  3. unpeecee (Un-Politically-Correct) Oktober 5, 2011 at 11:38 vm #

    Tutu se speech gister het die ANC 5% van die stem gekos. It was that bad. Almal is gatvol, en ek dink ons weet die honeymoon is oor. Die ANC gaan sukkel in 2014 en verloor in 2019. As hulle nie reeds in 2014 verloor nie. Die grootskaalse mislukking en morele bankrotskap is heeltemal oop en die man op die straat raak gatvol daarvoor

    • demoerin Oktober 6, 2011 at 8:58 vm #

      😆 Ons join maar Tutu se gebedsgroepie.

    • demoerin Oktober 6, 2011 at 8:59 vm #

      Blah blah blah…. om dit so lank uit te rek, dat hy sy vlug en die party gaan mis, is net so goed soos afkeur.

  4. Son Oktober 6, 2011 at 9:00 vm #

    Dear Dalai. Fly to Zim. Walk over the border. No Visa required. See you Friday. Regards Tutu.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: