Wat is JOU nommer?

1 Nov

Die VN het gister simbolies persoon nommer 7 miljard op ons aardbolletjie gevier. ‘n Skrikwekkende getal. Stel jou voor 78,000 volgepakte FNB/Soccercity Stadions. Toe wonder ek nou wat is my nommer, en in my soeke kom ek toe af op hierdie oulike webwerf van die VN, 7billionandme. Klik op “Get Started”.

Volgens die berekeninge is ek ongeveer nommer 4,044,253,744 van die huidige 7 miljard wêreldpopulasie. Ek is nommer 78,388,974,429 van die begin van geskiedenis af. Sedert my geboorte het die populasie van Suid-Afrika verdubbel. Sedert my geboorte het ongeveer 820,824 spesies uitgesterf.

Syfers kan pret wees. Syfers kan skrikwekkend wees.

Ek dink 78,388,974,429 sal nogal cool lyk op ‘n T-hemp.

 

8 Responses to “Wat is JOU nommer?”

  1. Bileam se Donkie November 1, 2011 at 8:23 vm #

    77,426,753,218

  2. Xena Phoenix November 1, 2011 at 8:37 vm #

    79,202,328,787

  3. tinygoesretail November 1, 2011 at 8:42 vm #

    thats alot of people lol!!!

  4. Krista November 2, 2011 at 1:18 nm #

    In the entire history of the world, as far back as the first homo sapiens, 78,228,317,288 people were born before you.

  5. Son November 2, 2011 at 2:34 nm #

    76,730,846,246

  6. Johann November 3, 2011 at 7:15 vm #

    2 723 049 912
    76 077 569 431

    • demoerin November 3, 2011 at 7:47 vm #

      😆 Dit lyk beter….ek het gedink jy kom vanaf voor die dinosorusse!

      • Joh November 4, 2011 at 7:39 vm #

        Ôk maar net. My oupa het vertel hoe hy die tweede laaste Rex met sy knipmes moes doodmaak uit selfverdediging.😯

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: