Geskei

16 Nov

My liggaam sit hier agter my lessenaar.

My gees sit nog hier……

Ek voel soos ‘n geskeide eier.

4 Responses to “Geskei”

  1. Xena Phoenix November 16, 2011 at 8:41 vm #

    Welkom terug.

    😉 Onthou dat jou wit skoon moet bly as dit ooit styf geklop moes word.

    Hoekom is ‘n mens altyd agterna spyt jy het nie meer verlof geneem nie.

  2. MaanKind November 16, 2011 at 9:13 vm #

    Toemaar, daar was jy darem ‘n scrambled eiertjie!

  3. Son November 16, 2011 at 2:08 nm #

    Solank jy net nie Humpty Dumpty is nie, want hom kon niemand weer heel kry nie 😉

  4. toortsie November 16, 2011 at 5:06 nm #

    Geskei of te niet…. ek hou van eiers

Lewer kommentaar op Xena Phoenix Kanselleer antwoord