WEW…25.04.2012

25 Apr

Ek wonder wat is die doel van ‘n register van Seksoortreders, as die publiek nie daartoe toegang het nie?

Ek wonder hoe lank dit vat om in naam in die register op te teken. Die polisie het al ongeveer 41,000 name verskaf – daar is nog net 2,300 opgeteken. Hulle gebruik seker sierskrif.

Nie dat dit eintlik saakmaak nie, want niemand het toegang daartoe nie.

Is dit nie ‘n bietjie breindood nutteloos nie?

Advertisements

6 Responses to “WEW…25.04.2012”

  1. Son April 25, 2012 at 8:26 vm #

    Alles is deesdae op die internet beskikbaar. Sou dit nie sin gemaak het om net doodeenvoudig ‘n databasis to skep waar mense toegang kan kry tot al hierdie name nie? Hoe lank kan dit die anties in die staatsdiens, wat meeste van die tyd sit en Kentucky eet, vat om 41000 name in te tik? Seker nie ‘n leeftyd nie. So ‘n databasis se inligting kan beskikbaar wees aan die publiek op dieselfde manier soos wat mens jou krediet gradering kan aflaai. maar nou ja, dit is Afrika *SUG*

  2. Xena Phoenix April 25, 2012 at 10:00 vm #

    Ek wonder of die woorde seksoortreder nie op die neus getattoeer moet word nie. Waar almal kan sien en weet om kinders ver weg te hou. Beter nog – de hel met die lys en gooi hulle op ‘n eilande waar hulle met mekaar kan peuter. Rehabilitasie is tog nie moontlik nie.

    • Toortsie April 26, 2012 at 7:13 vm #

      Goeie idee. Maar dalk sommer die hele voorkop vol! Dydelik (DUIDELIK EN SIGBAAR!!)

  3. ButterNut April 25, 2012 at 1:44 nm #

    Nog ‘n waste of time.

  4. Toortsie April 26, 2012 at 7:12 vm #

    Ek het my een keer te buite gegaan op iemand anders se blog oor mense wat mekaar verneuk. Maar ek sal my nou probeer inhou, want oor hierdie ding voel ek nog BAIE erger!

  5. Louwie Mei 3, 2012 at 7:15 nm #

    Ja, is Afrika. Die anties het baaaie tyd.
    Hier by ons het dit 12 maande gevat om toestemming te kry om in 2011 kameras by robotte op te sit. Die toestemming geld net 12 maande!! Nou het hulle weer toestemming gevra vir 2012!! Dis `n gekkespul.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: