WEW…11.05.2012

11 May

Ek wonder hoekom brand die blou-ligte van die e-tol hekke nog? Soos Chopper uitwys – miskien het hulle vergeet om ligskakelaars te installeer?

Ek wonder of die hele rassisme-twiet kwessie nie maar net ‘n slim bemarkingsfoefie was nie? Ek het voorheen nog nie van een van hierdie twee modelle gehoor nie….. en skielik is hulle name op almal se lippe.

Ek wonder wat is die maatstaf wat gebruik word voor jy jouself deesdae ‘n model kan noem? Een TV Advertensie? Twee Edgars gemorspos advertensies?

4 Responses to “WEW…11.05.2012”

  1. Xena Phoenix Mei 11, 2012 at 8:22 vm #

    Ek het juis gister daardie ding gewonder – ek het ook nog nooit van die sogenaamde modelle gehoor nie. 😉 Hoewel, as ek beroemd wil word, weet ek nou hoe.

  2. Plasie Mei 11, 2012 at 9:01 vm #

    Storm in ‘n tee(leë)koppie.

  3. Son Mei 11, 2012 at 3:10 nm #

    Ditto – nog nooit van hulle gehoor OF hulle iewers gesien nie. Die e-tol ligte laat my dink aan “die ligte is aan, maar daar is NIEMAND tuis nie”😉

  4. boerinballingskap Mei 15, 2012 at 11:38 vm #

    Die storms raak al hoe groter en die teekoppie al hoe kleiner…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: