Laat die wiele wiele wiele rol…..

17 Mei

Woolworths het sulke oulike, en effektiewe, advertensieveldtogte met hul afleweringstrokke. Daar is ‘n hele paar van hulle, ek onthou ondermeer die een met die blomme op: “Driving Miss Daisy”, en die een met die koeksuster op: “Verkeersknoop”.

Gistermiddag toe sien ek een van daardie polisie trokkies wat gevangenis aanry tussen die tronk en die hof….en toe wonder ek….

Wheels of Justice

Shit in Transit…..

Laat die kreatiewe denke bietjie vloei, ek sukkel so bietjie met die Afrikaans…..

 

12 Responses to “Laat die wiele wiele wiele rol…..”

  1. Xena Phoenix Mei 17, 2012 at 9:39 vm #

    Die wiel het gedraai.

    Nee, my kop is ook geroes. Sal kyk of ek later iets beters kan uitdink

  2. boerinballingskap Mei 17, 2012 at 10:51 vm #

    ‘n Barbaarbussie…

  3. demoerin Mei 17, 2012 at 10:53 vm #

    Wat van ‘n Bollie Trollie?

  4. Plasie Mei 17, 2012 at 11:34 vm #

    Skollie lorrie
    Tjoekie Taxi

    • Plasie Mei 17, 2012 at 12:36 nm #

      Laasjaar se diewe op wiele

  5. Kameel Mei 17, 2012 at 12:33 nm #

    “Goodbye Maraai”

  6. Son Mei 17, 2012 at 3:12 nm #

    Boewe Bus
    Criminal Carriage

  7. demoerin Mei 18, 2012 at 7:18 vm #

    😆 Maar julle is oulik!

  8. turksvy Mei 18, 2012 at 9:15 vm #

    😆

  9. Rustig Mei 18, 2012 at 11:47 vm #

    “pappa wag vir jou…..”

Lewer kommentaar op Xena Phoenix Kanselleer antwoord